Fraseboek

af Openbare vervoer   »   uz Mahalliy jamoat transporti

36 [ses en dertig]

Openbare vervoer

Openbare vervoer

36 [ottiz olti]

Mahalliy jamoat transporti

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Oezbeeks Speel Meer
Waar is die bushalte? Av---u---ek--i-qay--da? A______ b_____ q_______ A-t-b-s b-k-t- q-y-r-a- ----------------------- Avtobus bekati qayerda? 0
Watter bus gaan na die middestad? Q-ysi-----b-s----k---a---ra--? Q____ a______ m_______ b______ Q-y-i a-t-b-s m-r-a-g- b-r-d-? ------------------------------ Qaysi avtobus markazga boradi? 0
Watter bus moet ek neem? Qays- q--orn------h-- ----k? Q____ q______ o______ k_____ Q-y-i q-t-r-i o-i-h-m k-r-k- ---------------------------- Qaysi qatorni olishim kerak? 0
Moet ek oorklim? B-sh-a --tobusga o-irishi- k---kmi? B_____ a________ o________ k_______ B-s-q- a-t-b-s-a o-i-i-h-m k-r-k-i- ----------------------------------- Boshqa avtobusga otirishim kerakmi? 0
Waar moet ek oorklim? M---q-y-rd- -oyez-ni----as-t----m -ola--? M__ q______ p_______ a___________ b______ M-n q-y-r-a p-y-z-n- a-m-s-t-r-a- b-l-d-? ----------------------------------------- Men qayerda poyezdni almashtirsam boladi? 0
Hoeveel kos ’n kaartjie? Bi--tn----na-xi ----h-? B________ n____ q______ B-l-t-i-g n-r-i q-n-h-? ----------------------- Biletning narxi qancha? 0
Hoeveel haltes is daar voor die middestad? Markazga --c-a-b--a--b-r? M_______ n____ b____ b___ M-r-a-g- n-c-a b-k-t b-r- ------------------------- Markazga necha bekat bor? 0
U moet hier uitklim. Bu e-da- t-sh-sh-ngi---er--. B_ e____ t___________ k_____ B- e-d-n t-s-i-h-n-i- k-r-k- ---------------------------- Bu erdan tushishingiz kerak. 0
U moet agter uitklim. Or-a -o-on-a- chiqish------. O___ t_______ c______ k_____ O-q- t-m-n-a- c-i-i-h k-r-k- ---------------------------- Orqa tomondan chiqish kerak. 0
Die volgende trein kom oor 5 minute. Keyin-i -e-ro-5-daq---d--------. K______ m____ 5 d_______ k______ K-y-n-i m-t-o 5 d-q-q-d- k-l-d-. -------------------------------- Keyingi metro 5 daqiqada keladi. 0
Die volgende trem kom oor 10 minute. K--ingi-tra--a---0-d-q----a-k-ladi. K______ t______ 1_ d_______ k______ K-y-n-i t-a-v-y 1- d-q-q-d- k-l-d-. ----------------------------------- Keyingi tramvay 10 daqiqada keladi. 0
Die volgende bus kom oor 15 minute. K-y---- ---ob-s 1- da-iqa-a-ke---i. K______ a______ 1_ d_______ k______ K-y-n-i a-t-b-s 1- d-q-q-d- k-l-d-. ----------------------------------- Keyingi avtobus 15 daqiqada keladi. 0
Wanneer is die laaste moltrein? O-ir-i m-t---q-c-o----t-d-? O_____ m____ q_____ k______ O-i-g- m-t-o q-c-o- k-t-d-? --------------------------- Oxirgi metro qachon ketadi? 0
Wanneer is die laaste trem? O-irg--t-am-ay ---ho- -on---i? O_____ t______ q_____ j_______ O-i-g- t-a-v-y q-c-o- j-n-y-i- ------------------------------ Oxirgi tramvay qachon jonaydi? 0
Wanneer is die laaste bus? O--r-- a--obu---ach-- jon--d-? O_____ a______ q_____ j_______ O-i-g- a-t-b-s q-c-o- j-n-y-i- ------------------------------ Oxirgi avtobus qachon jonaydi? 0
Het u ’n kaartjie? Si--- ch--------m-? S____ c_____ b_____ S-z-a c-i-t- b-r-i- ------------------- Sizda chipta bormi? 0
’n Kaartjie? – Nee, ek het nie ’n kaartjie nie. C-iptami----Y------nd- -e---kim ---. C________ - Y___ m____ h___ k__ y___ C-i-t-m-? - Y-q- m-n-a h-c- k-m y-q- ------------------------------------ Chiptami? - Yoq, menda hech kim yoq. 0
Dan moet u ’n boete betaal. K--in ja--m- tolas---------r--. K____ j_____ t__________ k_____ K-y-n j-r-m- t-l-s-i-g-z k-r-k- ------------------------------- Keyin jarima tolashingiz kerak. 0

Die ontwikkeling van taal

Dis duidelik hoekom ons met mekaar praat. Ons wil gedagtes uitruil en mekaar verstaan. Hoe presies taal ontstaan het, is aan die ander kant minder duidelik. Daar bestaan verskeie teorieë hieroor. Dis seker dat taal ’n baie ou verskynsel is. Sekere fisieke eienskappe is ’n voorvereiste vir spraak. Hulle was noodsaaklik sodat ons klanke kon vorm. Mense het so ver terug as die Neanderdallers die vermoë gehad om hul stem toe te pas. So kon hulle hulself van diere onderskei. Boonop was ’n harde, ferm stem belangrik vir verdediging. Iemand kon vyande daarmee dreig of bang maak. Destyds is daar reeds gereedskap gemaak en vuur ontdek. Dié kennis moes op die een of ander manier oorgedra word. Spraak was ook belangrik vir jag in groepe. Daar was 2 miljoen jaar gelede reeds ’n eenvoudige begrip onder mense. Die eerste taalkundige elemente was tekens en gebare. Maar mense wou ook in die donker kommunikeer. Nog belangriker was dat hulle met mekaar moes kon praat sonder om te kyk. Dus het die stem ontwikkel en die gebare vervang. Taal in vandag se sin is minstens 50 000 jaar oud. Toe Homo sapiens uit Afrika weg is, het hy taal regoor die wêreld versprei. Die tale het in verskillende streke van mekaar geskei. Dit wil sê verskeie taalfamilies het ontstaan. Maar hulle het slegs die grondbeginsels van taalsisteme bevat. Die eerste tale was veel minder kompleks as hedendaagse tale. Hulle het deur grammatika, fonologie en semantiek verder ontwikkel. ’n Mens kan sê dat verskillende tale verskillende oplossings het. Maar die probleem is altyd dieselfde: hoe wys ek wat ek dink?