Toets 27



Datum:
Tyd spandeer aan toets::
Score:


Tue Nov 19, 2024

0/10

Klik op ’n woord
1. Die familie is nie klein nie.
family is not small.   See hint
2. Dit is sewe-uur.
is seven o’clock.   See hint
3. Watter kleur is die kersie? Rooi.
What / color (am.) is the cherry? Red.   See hint
4. Wat wil u drink?
What would like to drink?   See hint
5. Ek hou van hierdie klip.
I like stone.   See hint
6. Nog ’n jogurt, asseblief.
Another , please.   See hint
7. Ons is op die verkeerde pad.
We’re on wrong road.   See hint
8. drie en veertig
9. Ek is middelmatig goed.
I’m moderately ,   See hint
10. Swart, bruin of wit?
Black, brown white?   See hint