Toets 75



Datum:
Tyd spandeer aan toets::
Score:


Fri Dec 27, 2024

0/10

Klik op ’n woord
1. Hoofstede is groot en lawaaierig.
Capital cities big and noisy.   See hint
2. April, Mei en Junie.
April, and June.   See hint
3. Agter die huis is ’n tuin.
There is garden behind the house.   See hint
4. U het net ’n effense aksent.
You only a slight accent.   See hint
5. Ek wil graag die spyskaart hê asseblief.
I would the menu, please.   See hint
6. Waar is die slaapwa?
Where is sleeper?   See hint
7. Waar is daar ’n goeie restaurant hier?
Is there good restaurant around here?   See hint
8. Die rolprent was spannend / opwindend.
The film exciting.   See hint
9. Ek wil na die boekwinkel toe gaan om ’n boek te koop.
I want go the bookstore buy a book.   See hint
10. Ek het altyd rugpyn.
always have back pain.   See hint