فریز بُک

ur ‫ممالک اور زبانیں‬   »   af Lande en tale

‫5 [پانچ]‬

‫ممالک اور زبانیں‬

‫ممالک اور زبانیں‬

5 [vyf]

Lande en tale

منتخب کریں کہ آپ کس طرح ترجمہ دیکھنا چاہتے ہیں:   
اردو افریقی چالو کریں مزید
‫جون لندن کا رہنے والا ہے-‬ John kom van Londen (af). John kom van Londen (af). 1
‫لندن برطانیہ میں ہے-‬ Londen is in Groot-Brittanje. Londen is in Groot-Brittanje. 1
‫وہ انگریزی بولتا ہے-‬ Hy praat Engels. Hy praat Engels. 1
‫ماریہ میڈرڈ کی رہنے والی ہے-‬ Maria kom van Madrid (af). Maria kom van Madrid (af). 1
‫میڈرڈ اسپین میں ہے-‬ Madrid is in Spanje. Madrid is in Spanje. 1
‫وہ اسپینش / ہسپانوی بولتی ہے-‬ Sy praat Spaans. Sy praat Spaans. 1
‫پیٹر اور مارتھا برلن کے رہنے والے ہیں-‬ Peter en Martha kom van Berlyn (af). Peter en Martha kom van Berlyn (af). 1
‫برلن جرمنی میں ہے-‬ Berlyn is in Duitsland. Berlyn is in Duitsland. 1
‫کیا تم دونوں جرمن بولتے ہو؟‬ Praat julle albei Duits? Praat julle albei Duits? 1
‫لندن دارلخلافہ ہے-‬ Londen is ’n hoofstad. Londen is ’n hoofstad. 1
‫میڈرڈ اور برلن بھی دارلخلافہ ہیں-‬ Madrid en Berlyn is ook hoofstede. Madrid en Berlyn is ook hoofstede. 1
‫دارلخلافہ بڑے اور شورزدہ ہوتے ہیں-‬ Hoofstede is groot en lawaaierig. Hoofstede is groot en lawaaierig. 1
‫فرانس یورپ میں ہے-‬ Frankryk is in Europa. Frankryk is in Europa. 1
‫مصر افریقہ میں ہے-‬ Egipte is in Afrika. Egipte is in Afrika. 1
‫جاپان ایشیا میں ہے-‬ Japan is in Asië. Japan is in Asië. 1
‫کینیڈا شمالی امریکا میں ہے-‬ Kanada is in Noord-Amerika. Kanada is in Noord-Amerika. 1
‫پاناما سینٹرل امریکا میں ہے-‬ Panama is in Sentraal-Amerika. Panama is in Sentraal-Amerika. 1
‫برازیل جنوبی امریکا میں ہے-‬ Brasilië is in Suid-Amerika. Brasilië is in Suid-Amerika. 1

-

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -