فریز بُک

ur ‫ہوائی اڈہ پر (ایئرپورٹ پر)‬   »   af By die lughawe

‫35 [پینتیس]‬

‫ہوائی اڈہ پر (ایئرپورٹ پر)‬

‫ہوائی اڈہ پر (ایئرپورٹ پر)‬

35 [vyf en dertig]

By die lughawe

منتخب کریں کہ آپ کس طرح ترجمہ دیکھنا چاہتے ہیں:   
اردو افریقی چالو کریں مزید
‫میں ایتھنز کی فلائٹ بک کرنا چاہتا ہوں‬ Ek wil graag ’n vlug na Athene bespreek. Ek wil graag ’n vlug na Athene bespreek. 1
‫کیا یہ ڈائریکٹ فلائٹ ہے؟‬ Is dit ’n direkte vlug? Is dit ’n direkte vlug? 1
‫مہربانی کر کے کھڑکی پر جگہ دیں، سگریٹ نہ پینے والوں کی‬ By ’n venster, nie-rook, asseblief. By ’n venster, nie-rook, asseblief. 1
‫میں اپنی فلائٹ کی تصدیق کرنا چاہتا ہوں‬ Ek wil graag my bespreking bevestig. Ek wil graag my bespreking bevestig. 1
‫میں اپنی فلائٹ کی تنسیخ کرانا چاہتا ہوں‬ Ek wil graag my bespreking kanselleer. Ek wil graag my bespreking kanselleer. 1
‫میں اپنی فلائٹ کو تبدیل کرانا چاہتا ہوں‬ Ek wil graag my bespreking verander. Ek wil graag my bespreking verander. 1
‫اگلا جہاز روم کب جائے گا؟‬ Wanneer is die volgende vlug na Rome? Wanneer is die volgende vlug na Rome? 1
‫کیا دو سیٹیں خالی ہیں؟‬ Is daar nog twee sitplekke beskikbaar? Is daar nog twee sitplekke beskikbaar? 1
‫نہیں ، ہمارے پاس صرف ایک سیٹ خالی ہے‬ Nee, ons het nog net een sitplek beskikbaar. Nee, ons het nog net een sitplek beskikbaar. 1
‫ہم کب اتریں گے؟‬ Wanneer land ons? Wanneer land ons? 1
‫ہم وہاں کب پہنچیں گے؟‬ Wanneer is ons daar? Wanneer is ons daar? 1
‫شہر جانے والی بس کب روانہ ہو گی؟‬ Wanneer is daar ’n bus na die middestad? Wanneer is daar ’n bus na die middestad? 1
‫کیا یہ آپ کا سوٹ کیس ہے؟‬ Is dit u koffer / tas? Is dit u koffer / tas? 1
‫کیا یہ آپ کا بیگ ہے؟‬ Is dit u sak? Is dit u sak? 1
‫کیا یہ آپ کا سامان ہے؟‬ Is dit u bagasie? Is dit u bagasie? 1
‫میں کتنا سامان لے جا سکتا ہوں؟‬ Hoeveel bagasie mag ek saamneem? Hoeveel bagasie mag ek saamneem? 1
‫بیس کلو‬ Twintig kilos. Twintig kilos. 1
‫کیا، صرف بیس کلو؟‬ Wat? Net twintig kilos? Wat? Net twintig kilos? 1

-

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -