فریز بُک

ur ‫شام کے وقت باہر جانا‬   »   af Saans uitgaan

‫44 [چوالیس]‬

‫شام کے وقت باہر جانا‬

‫شام کے وقت باہر جانا‬

44 [vier en veertig]

Saans uitgaan

منتخب کریں کہ آپ کس طرح ترجمہ دیکھنا چاہتے ہیں:   
اردو افریقی چالو کریں مزید
‫کیا یہاں پر کوئی ڈسکو ہے؟‬ Is daar ’n disko hier? Is daar ’n disko hier? 1
‫کیا یہاں پر کوئی نائٹ کلب ہے؟‬ Is daar ’n nagklub hier? Is daar ’n nagklub hier? 1
‫کیا یہاں پر کوئی شراب خانہ / پب ہے؟‬ Is daar ’n kroeg hier? Is daar ’n kroeg hier? 1
‫آج شام تھیٹر میں کونسا ڈرامہ چل رہا ہے؟‬ Wat speel vanaand in die teater? Wat speel vanaand in die teater? 1
‫آج شام سنیما میں کونسی فلم چل رہی ہے؟‬ Wat draai vanaand in die bioskoop? Wat draai vanaand in die bioskoop? 1
‫آج شام ٹی وی پر کونسا پروگرام ہے؟‬ Wat’s vanaand op die televisie (tv)? Wat’s vanaand op die televisie (tv)? 1
‫کیا تھیٹر کے لیئے اور ٹکٹ ہیں؟‬ Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die teater? Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die teater? 1
‫کیا سنیما کے لیئے اورٹکٹ ہیں؟‬ Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die bioskoop? Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die bioskoop? 1
‫کیا فٹ بال میچ کے اور ٹکٹ ہیں؟‬ Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die sokker? Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die sokker? 1
‫میں بالکل پیچے بیٹھنا چاہتا ہوں‬ Ek wil graag heel agter sit. Ek wil graag heel agter sit. 1
‫میں کہیں درمیان میں بیٹھنا چاہتا ہوں‬ Ek wil graag iewers in die middel sit. Ek wil graag iewers in die middel sit. 1
‫میں بالکل آگے بیٹھنا چاہتا ہوں‬ Ek wil graag heel voor sit. Ek wil graag heel voor sit. 1
‫کیا آپ مجھے مشورہ دے سکتے ہیں؟‬ Kan u iets aanbeveel? Kan u iets aanbeveel? 1
‫شو کب شروع ہو گا؟‬ Wanneer begin die vertoning? Wanneer begin die vertoning? 1
‫کیا آپ میرے لیئے ایک ٹکٹ حاصل کر سکتے ہیں؟‬ Kan u vir my ’n kaartjie kry? Kan u vir my ’n kaartjie kry? 1
‫کیا یہاں قریب میں گولف کھیلنے کی جگہ ہے؟‬ Is daar ’n gholfbaan in die nabyheid? Is daar ’n gholfbaan in die nabyheid? 1
‫کیا یہاں قریب میں ٹینیس کھیلنے کی جگہ ہے؟‬ Is daar ’n tennisbaan in die nabyheid? Is daar ’n tennisbaan in die nabyheid? 1
‫کیا یہاں قریب میں انڈور سوئمنگ پول ہے؟‬ Is daar ’n binnenshuise swembad in die nabyheid? Is daar ’n binnenshuise swembad in die nabyheid? 1

-

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -