فریز بُک

ur ‫ڈاکٹر کے پاس‬   »   af By die dokter

‫57 [ستاون]‬

‫ڈاکٹر کے پاس‬

‫ڈاکٹر کے پاس‬

57 [sewe en vyftig]

By die dokter

منتخب کریں کہ آپ کس طرح ترجمہ دیکھنا چاہتے ہیں:   
اردو افریقی چالو کریں مزید
‫میری ڈاکٹر کے ساتھ ایک ملاقات ہے-‬ Ek het ’n afspraak by die dokter. Ek het ’n afspraak by die dokter. 1
‫میری ملاقات دس بجے ہے-‬ Ek het die afspraak om tien uur. Ek het die afspraak om tien uur. 1
‫آپ کا نام کیا ہے؟‬ Wat is u naam? Wat is u naam? 1
‫آپ مہربانی کر کے انتظار گاہ میں تشریف رکھیں-‬ Kry vir u solank ’n sitplek in die wagkamer. Kry vir u solank ’n sitplek in die wagkamer. 1
‫ڈاکٹر جلد آنے والے ہیں-‬ Die dokter kom binnekort. Die dokter kom binnekort. 1
‫آپ کی انشورنس کہاں کی ہے؟‬ Waar is u verseker? Waar is u verseker? 1
‫میں آپ کی کیا مدد کر سکتا ہوں؟‬ Wat kan ek vir u doen? Wat kan ek vir u doen? 1
‫کیا آپ درد محسوس کر رہے ہیں؟‬ Het u pyn? Het u pyn? 1
‫درد کہاں ہو رہا ہے؟‬ Waar is dit seer? Waar is dit seer? 1
‫میری کمر میں ہمیشہ درد رہتا ہے-‬ Ek het altyd rugpyn. Ek het altyd rugpyn. 1
‫میرے سر میں اکثر درد رہتا ہے-‬ Ek het dikwels hoofpyn. Ek het dikwels hoofpyn. 1
‫کبھی کبھار پیٹ میں درد ہوتا ہے-‬ Ek het soms maagpyn. Ek het soms maagpyn. 1
‫آپ اوپر پہنے ہوئے کپڑے اتار دیں-‬ Trek asseblief u hemp uit. Trek asseblief u hemp uit. 1
‫بستر پر لیٹ جائیے-‬ Lê asseblief op die ondersoektafel. Lê asseblief op die ondersoektafel. 1
‫بلڈ پریشر نارمل ہے-‬ U bloeddruk is in die haak. U bloeddruk is in die haak. 1
‫میں آپ کو انجکشن لگا دیتا ہوں-‬ Ek gaan u ’n inspuiting gee. Ek gaan u ’n inspuiting gee. 1
‫میں آپ کو گولیاں / ٹیبلیٹ دیتا ہوں-‬ Ek gaan u tablette gee. Ek gaan u tablette gee. 1
‫میں آپ کو میڈیکل اسٹور کے لیے ایک نسخہ دیتا ہوں-‬ Ek gaan u ’n voorskrif vir die apteek gee. Ek gaan u ’n voorskrif vir die apteek gee. 1

-

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -