فریز بُک

ur ‫مضاف الیہ‬   »   af Genitief

‫99 [ننانوے]‬

‫مضاف الیہ‬

‫مضاف الیہ‬

99 [nege en negentig]

Genitief

منتخب کریں کہ آپ کس طرح ترجمہ دیکھنا چاہتے ہیں:   
اردو افریقی چالو کریں مزید
‫میری سہیلی کی بلّی‬ my vriendin se kat my vriendin se kat 1
‫میرے دوست کا کتّا‬ my vriend se hond my vriend se hond 1
‫میرے بچّوں کے کھلونے‬ my kinders se speelgoed my kinders se speelgoed 1
‫یہ میرے ساتھ کام کرنے والے کا کوٹ ہے -‬ Dit is my kollega se jas. Dit is my kollega se jas. 1
‫یہ میرے ساتھ کام کرنے والی کی گاڑی ہے -‬ Dit is my kollega se motor. Dit is my kollega se motor. 1
‫یہ میرے ساتھ کام کرنے والوں کا کام ہے -‬ Dit is my kollega se werk. Dit is my kollega se werk. 1
‫قمیض کا بٹن ٹوٹ گیا ہے -‬ Die hemp se knoop is af. Die hemp se knoop is af. 1
‫گیراج کی چابی غائب ہے -‬ Die motorhuis se sleutel is weg. Die motorhuis se sleutel is weg. 1
‫باس کا کمپیوٹر خراب ہے -‬ Die baas se rekenaar is stukkend. Die baas se rekenaar is stukkend. 1
‫اس لڑکی کے والدین کون ہیں ؟‬ Wie is die meisie se ouers? Wie is die meisie se ouers? 1
‫میں آپ کے والدین کے گھر کیسے آؤں گا ؟‬ Hoe kom ek by haar ouers se huis? Hoe kom ek by haar ouers se huis? 1
‫گھر سڑک کے آخر میں واقع ہے -‬ Die huis staan aan die einde van die straat. Die huis staan aan die einde van die straat. 1
‫سوئٹزر لینڈ کے دارالخلافہ کا کیا نام ہے ؟‬ Wat is die naam van die hoofstad van Switserland? Wat is die naam van die hoofstad van Switserland? 1
‫اس کتاب کا عنوان کیا ہے ؟‬ Wat is die titel van die boek? Wat is die titel van die boek? 1
‫پڑوسیوں کے بچّوں کے کیا نام ہیں ؟‬ Wat is die bure se kinders se name? Wat is die bure se kinders se name? 1
‫بچّوں کے اسکول کی چھٹیاں کب ہیں ؟‬ Wanneer is die kinders se skoolvakansie? Wanneer is die kinders se skoolvakansie? 1
‫ڈاکٹر سے ملنے کا وقت کیا ہے ؟‬ Wanneer is die dokter se spreekure? Wanneer is die dokter se spreekure? 1
‫میوزیم کے کھلنے کا وقت کیا ہے ؟‬ Wat is die openingstye van die museum? Wat is die openingstye van die museum? 1

-

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -