د جملې کتاب

ps کور پاکول   »   af Huis skoonmaak

18 [ اتلس ]

کور پاکول

کور پاکول

18 [agttien]

Huis skoonmaak

غوره کړئ چې تاسو څنګه غواړئ ژباړه وګورئ:   
Pashto Afrikaans لوبه وکړئ نور
نن دشنبې ورځ ده. Vandag is Saterdag. Vandag is Saterdag. 1
نن ورځ موږ وخت لرو. Vandag het ons tyd. Vandag het ons tyd. 1
نن ورځ موږ کور پاکوو. Vandag maak ons huis skoon. Vandag maak ons huis skoon. 1
زه تشناب پاکوم. Ek maak die badkamer skoon. Ek maak die badkamer skoon. 1
زما میړه موټر ومینځی. My man was die kar. My man was die kar. 1
ماشومان بايسکلونه پاکوي. Die kinders maak die fietse skoon. Die kinders maak die fietse skoon. 1
انا ګلونو ته اوبه ورکوي. Ouma gee die blomme water. Ouma gee die blomme water. 1
ماشومان د ماشومانو کوټه پاکوي. Die kinders maak die kinderkamer skoon. Die kinders maak die kinderkamer skoon. 1
زما میړه خپل میز پاکوي. My man ruim sy lessenaar op. My man ruim sy lessenaar op. 1
ما کالي د مینځلو په ماشین کې واچول. Ek sit die wasgoed in die wasmasjien. Ek sit die wasgoed in die wasmasjien. 1
زه د کالو مینځلو ځړول کوم Ek hang die wasgoed op. Ek hang die wasgoed op. 1
زه کالي استری کوم. Ek stryk die klere. Ek stryk die klere. 1
کړکۍ خیرن دي. Die venster is vuil. Die venster is vuil. 1
فرش خیرن دی. Die vloer is vuil. Die vloer is vuil. 1
لوښي خیرن دي. Die skottelgoed is vuil. Die skottelgoed is vuil. 1
څوک کړکۍ پاکوي؟ Wie was die vensters? Wie was die vensters? 1
څوک به دوړې پاک کوي؟ Wie stofsuig? Wie stofsuig? 1
لوښي څوک کوي؟ Wie was die skottelgoed? Wie was die skottelgoed? 1

-

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -