د جملې کتاب

ps لازمي 1   »   af Imperatief 1

89 [ نهه اتيا ]

لازمي 1

لازمي 1

89 [nege en tagtig]

Imperatief 1

غوره کړئ چې تاسو څنګه غواړئ ژباړه وګورئ:   
Pashto Afrikaans لوبه وکړئ نور
تاسو ډیر سست یاست - دومره سست مه کیږئ! Jy is so lui – moet nie so lui wees nie! Jy is so lui – moet nie so lui wees nie! 1
تاسو ډیر وخت خوب کوئ - دومره اوږد مه ویده کیږئ! Jy slaap so lank – moet nie so lank slaap nie! Jy slaap so lank – moet nie so lank slaap nie! 1
تاسو ډیر ناوخته یاست - ډیر ناوخته مه کوئ! Jy kom so laat – moet nie so laat kom nie! Jy kom so laat – moet nie so laat kom nie! 1
تاسو په لوړ غږ وخندل - دومره په لوړ غږ مه خندا! Jy lag so hard – moet nie so hard lag nie! Jy lag so hard – moet nie so hard lag nie! 1
تاسو په نرمۍ سره خبرې کوئ - په نرمۍ سره مه وایاست! Jy praat so sag – moet nie so sag praat nie! Jy praat so sag – moet nie so sag praat nie! 1
تاسو ډیر څښئ - ډیر مه څښئ! Jy drink te veel – moet nie so baie drink nie! Jy drink te veel – moet nie so baie drink nie! 1
تاسو ډیر سګرټ څکوئ - دومره سګرټ مه څکوئ! Jy rook te veel – moet nie so baie rook nie! Jy rook te veel – moet nie so baie rook nie! 1
تاسو ډیر کار کوئ - ډیر کار مه کوئ! Jy werk te veel – moet nie so baie werk nie! Jy werk te veel – moet nie so baie werk nie! 1
تاسو ډیر ګړندی موټر چلوئ - دومره ګړندی مه چلوئ! Jy ry te vinnig – moet nie so vinnig ry nie! Jy ry te vinnig – moet nie so vinnig ry nie! 1
پورته شه، ‫مسٹر مولر! Staan op, Meneer Müller! Staan op, Meneer Müller! 1
کېنئ، ‫مسٹر مولر! Sit, Meneer Müller! Sit, Meneer Müller! 1
ناست اوسه، ‫مسٹر مولر! Bly sit, Meneer Müller! Bly sit, Meneer Müller! 1
صبر وکړئ! Wees geduldig! Wees geduldig! 1
وخت واخلئ! Neem u tyd! Neem u tyd! 1
یوه شېبه انتظار وکړه! Wag ’n oomblik! Wag ’n oomblik! 1
احتیاط کوه! Wees versigtig! Wees versigtig! 1
پر وخت اوسئ! Wees betyds! Wees betyds! 1
کم عقل مه جوړېږه! Moet nie dom wees nie! Moet nie dom wees nie! 1

-

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -