د جملې کتاب

ps عام ترانسپورت   »   af Openbare vervoer

36 [ شپږ دیرش ]

عام ترانسپورت

عام ترانسپورت

36 [ses en dertig]

Openbare vervoer

غوره کړئ چې تاسو څنګه غواړئ ژباړه وګورئ:   
Pashto Afrikaans لوبه وکړئ نور
د بس تمځای چیرته دی؟ Waar is die bushalte? Waar is die bushalte? 1
کوم بس مرکز ته ځي؟ Watter bus gaan na die middestad? Watter bus gaan na die middestad? 1
زه کوم شمیر بس واخلم؟ Watter bus moet ek neem? Watter bus moet ek neem? 1
ایا زه بسونه بدل کړم؟ Moet ek oorklim? Moet ek oorklim? 1
زه چیرته ریل ګاډي بدل کړم؟ Waar moet ek oorklim? Waar moet ek oorklim? 1
د ټکټ قیمت څومره ده؟ Hoeveel kos ’n kaartjie? Hoeveel kos ’n kaartjie? 1
ښار ته ستاسو په لاره کې به څومره بسونه وی؟ Hoeveel haltes is daar voor die middestad? Hoeveel haltes is daar voor die middestad? 1
تاسو دلته ښکته شئ. U moet hier uitklim. U moet hier uitklim. 1
تاسو له شا څخه بهر شئ. U moet agter uitklim. U moet agter uitklim. 1
راتلونکی سباوون په 5 دقیقو کې راځي. Die volgende trein kom oor 5 minute. Die volgende trein kom oor 5 minute. 1
راتلونکی ټرام په 10 دقیقو کې راځي. Die volgende trem kom oor 10 minute. Die volgende trem kom oor 10 minute. 1
راتلونکی بس په 15 دقیقو کې راځي. Die volgende bus kom oor 15 minute. Die volgende bus kom oor 15 minute. 1
وروستنۍ سباوون کله ځي؟ Wanneer is die laaste moltrein? Wanneer is die laaste moltrein? 1
وروستی ټرام کله ځي؟ Wanneer is die laaste trem? Wanneer is die laaste trem? 1
وروستی بس کله ځي؟ Wanneer is die laaste bus? Wanneer is die laaste bus? 1
ایا تاسو ټکټ لرئ؟ Het u ’n kaartjie? Het u ’n kaartjie? 1
ټیکټ؟ نه ، زه ټیکټ نه لرم. ’n Kaartjie? – Nee, ek het nie ’n kaartjie nie. ’n Kaartjie? – Nee, ek het nie ’n kaartjie nie. 1
بیا تاسو جریمه ورکړئ. Dan moet u ’n boete betaal. Dan moet u ’n boete betaal. 1

-

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -