Fraseboek

af Onderweg   »   em En route

37 [sewe en dertig]

Onderweg

Onderweg

37 [thirty-seven]

En route

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Engels (US) Speel Meer
Hy ry motorfiets. He drive--a--ot-rbi-e. H_ d_____ a m_________ H- d-i-e- a m-t-r-i-e- ---------------------- He drives a motorbike. 0
Hy ry fiets. He r-des------y-l-. H_ r____ a b_______ H- r-d-s a b-c-c-e- ------------------- He rides a bicycle. 0
Hy gaan te voet. H- wal-s. H_ w_____ H- w-l-s- --------- He walks. 0
Hy vaar met ’n skip. He-go-s by--h-p. H_ g___ b_ s____ H- g-e- b- s-i-. ---------------- He goes by ship. 0
Hy vaar met ’n boot. He ---- ----o--. H_ g___ b_ b____ H- g-e- b- b-a-. ---------------- He goes by boat. 0
Hy swem. H- sw---. H_ s_____ H- s-i-s- --------- He swims. 0
Is dit hier gevaarlik? Is it---ng-r-us -e-e? I_ i_ d________ h____ I- i- d-n-e-o-s h-r-? --------------------- Is it dangerous here? 0
Is dit gevaarlik om alleen te ryloop? I- it-d--g--o-s -o----c-h--e-al-n-? I_ i_ d________ t_ h________ a_____ I- i- d-n-e-o-s t- h-t-h-i-e a-o-e- ----------------------------------- Is it dangerous to hitchhike alone? 0
Is dit gevaarlik om te gaan stap in die aand? Is it --n----u- t- g- --- a --lk--t ---ht? I_ i_ d________ t_ g_ f__ a w___ a_ n_____ I- i- d-n-e-o-s t- g- f-r a w-l- a- n-g-t- ------------------------------------------ Is it dangerous to go for a walk at night? 0
Ons het verdwaal. W- g-- l---. W_ g__ l____ W- g-t l-s-. ------------ We got lost. 0
Ons is op die verkeerde pad. W-’r--on --e--ron- ---d. W____ o_ t__ w____ r____ W-’-e o- t-e w-o-g r-a-. ------------------------ We’re on the wrong road. 0
Ons moet omdraai. W- mu-t --rn-around. W_ m___ t___ a______ W- m-s- t-r- a-o-n-. -------------------- We must turn around. 0
Waar kan mens hier parkeer? Wh----c-n-o-e-p--k-her-? W____ c__ o__ p___ h____ W-e-e c-n o-e p-r- h-r-? ------------------------ Where can one park here? 0
Is hier ’n parkeerarea? I-----re---pa----- -ot he-e? I_ t____ a p______ l__ h____ I- t-e-e a p-r-i-g l-t h-r-? ---------------------------- Is there a parking lot here? 0
Hoe lank kan mens hier parkeer? How long--an--n- pa-- --r-? H__ l___ c__ o__ p___ h____ H-w l-n- c-n o-e p-r- h-r-? --------------------------- How long can one park here? 0
Ski u? Do -----ki? D_ y__ s___ D- y-u s-i- ----------- Do you ski? 0
Gaan u met die skihyser na bo? Do -----a-- -h- -k--l-ft-to-th----p? D_ y__ t___ t__ s__ l___ t_ t__ t___ D- y-u t-k- t-e s-i l-f- t- t-e t-p- ------------------------------------ Do you take the ski lift to the top? 0
Kan mens hier ski’s huur? Can--ne--ent--ki- -ere? C__ o__ r___ s___ h____ C-n o-e r-n- s-i- h-r-? ----------------------- Can one rent skis here? 0

Om met jouself te praat

Dis vir toehoorders vreemd wanneer iemand met homself praat. En tog praat byna almal gereeld met hulself. Sielkundiges skat meer as 95 persent van volwassenes doen dit. Kinders praat byna altyd met hulself terwyl hulle speel. Dis heeltemal normaal om met jouself gesprekke te voer. Dis net ’n spesiale kommunikasievorm. En dit het baie voordele om af en toe met jouself te praat! Dis omdat ons ons gedagtes deur spraak organiseer. Ons innerlike stem verskyn wanneer ons met onsself praat. Jy kan ook sê dis hardop dink. Veral verstrooide mense praat heel dikwels met hulself. In hul geval is ’n sekere deel van die brein minder aktief. Dus is hulle minder georganiseerd. Gesprekke met hulself help hulle om meer metodies te wees. Gesprekke met onsself kan ons ook help besluite neem. En dis is ’n baie goeie manier om stres te verlig. Gesprekke met jouself bevorder konsentrasie en maak jou meer produktief. Want dit vat langer om iets hardop te sê as om dit net te dink. Terwyl ons praat, is ons meer bewus van ons gedagtes. Ons durf moeilike toetse beter aan wanneer ons in die loop daarvan met onsself praat. Verskeie eksperimente het dit bewys. Ons kan ook onsself moed gee deur met onsself te praat. Baie atlete praat vir motivering met hulself. Ongelukkig praat ons dikwels in negatiewe situasies met onsself. Daarom moet ons altyd positief probeer wees. En ons moet ook dikwels weer dink oor wat ons wens. Ons kan dus deur spraak ons aksies positief beïnvloed. Maar ongelukkig werk dit net as ons realisties bly!