Fraseboek

af Boodskappe dra   »   hr Sređivanje potrepština

51 [een en vyftig]

Boodskappe dra

Boodskappe dra

51 [pedeset i jedan]

Sređivanje potrepština

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Kroaties Speel Meer
Ek wil na die biblioteek toe gaan. Ho---u -nj-žnic-. H___ u k_________ H-ć- u k-j-ž-i-u- ----------------- Hoću u knjižnicu. 0
Ek wil na die boekwinkel toe gaan. Ho-- - knji-a--. H___ u k________ H-ć- u k-j-ž-r-. ---------------- Hoću u knjižaru. 0
Ek wil na die kiosk toe gaan. H-ću -o ki--k-. H___ d_ k______ H-ć- d- k-o-k-. --------------- Hoću do kioska. 0
Ek wil ’n boek leen. Ho-u po-ud--- -n-ig-. H___ p_______ k______ H-ć- p-s-d-t- k-j-g-. --------------------- Hoću posuditi knjigu. 0
Ek wil ’n boek koop. H--- ----ti -nj---. H___ k_____ k______ H-ć- k-p-t- k-j-g-. ------------------- Hoću kupiti knjigu. 0
Ek wil ’n koerant koop. Hoć- -u--t---o-in-. H___ k_____ n______ H-ć- k-p-t- n-v-n-. ------------------- Hoću kupiti novine. 0
Ek wil na die biblioteek toe gaan om ’n boek te leen. Ho-u u-knj---icu -- -o-udi--k---g-. H___ u k________ d_ p______ k______ H-ć- u k-j-ž-i-u d- p-s-d-m k-j-g-. ----------------------------------- Hoću u knjižnicu da posudim knjigu. 0
Ek wil na die boekwinkel toe gaan om ’n boek te koop. H-ć- - --j-žaru--- ku-im--nji--. H___ u k_______ d_ k____ k______ H-ć- u k-j-ž-r- d- k-p-m k-j-g-. -------------------------------- Hoću u knjižaru da kupim knjigu. 0
Ek wil na die kiosk toe gaan om ’n koerant te koop. Hoć--ić- ---kiosk- ---ku--m-n--ine. H___ i__ d_ k_____ d_ k____ n______ H-ć- i-i d- k-o-k- d- k-p-m n-v-n-. ----------------------------------- Hoću ići do kioska da kupim novine. 0
Ek wil na die oogkundige toe gaan. H-----od -pt-č--a. H___ k__ o________ H-ć- k-d o-t-č-r-. ------------------ Hoću kod optičara. 0
Ek wil na die supermark toe gaan. H------su----arket. H___ u s___________ H-ć- u s-p-r-a-k-t- ------------------- Hoću u supermarket. 0
Ek wil na die bakker toe gaan. Ho-----d p-k--a. H___ k__ p______ H-ć- k-d p-k-r-. ---------------- Hoću kod pekara. 0
Ek wil ’n bril koop. Ho-- --pit- -----l-. H___ k_____ n_______ H-ć- k-p-t- n-o-a-e- -------------------- Hoću kupiti naočale. 0
Ek wil vrugte en groente koop. H--u k-pi-i --ć- - p-vrće. H___ k_____ v___ i p______ H-ć- k-p-t- v-ć- i p-v-ć-. -------------------------- Hoću kupiti voće i povrće. 0
Ek wil rolletjies en brood koop. H-ću -----i-ž-m-j--i-kr--. H___ k_____ ž_____ i k____ H-ć- k-p-t- ž-m-j- i k-u-. -------------------------- Hoću kupiti žemlje i kruh. 0
Ek wil na die oogkundige toe gaan om ’n bril te koop. Hoć---------č--a ------im----čal-. H___ d_ o_______ d_ k____ n_______ H-ć- d- o-t-č-r- d- k-p-m n-o-a-e- ---------------------------------- Hoću do optičara da kupim naočale. 0
Ek wil na die supermark toe gaan om vrugte en groente te koop. H-ć---o su-er-ar--ta -a-ku-im -oće - pov--e. H___ d_ s___________ d_ k____ v___ i p______ H-ć- d- s-p-r-a-k-t- d- k-p-m v-ć- i p-v-ć-. -------------------------------------------- Hoću do supermarketa da kupim voće i povrće. 0
Ek wil na die bakker toe gaan om rolletjies en brood te koop. H-ć- ----e-ara--- k---- ž-m-j- --kr-h. H___ d_ p_____ d_ k____ ž_____ i k____ H-ć- d- p-k-r- d- k-p-m ž-m-j- i k-u-. -------------------------------------- Hoću do pekara da kupim žemlje i kruh. 0

Minderheidstale in Europa

In Europa word daar baie verskillende tale gepraat. Die meeste van hulle is Indo-Europese tale. Naas die groot nasionale tale is daar baie kleiner tale. Hulle is minderheidstale. Minderheidstale verskil van amptelike tale. Maar hulle is nie dialekte nie. Hulle is ook nie die tale van immigrante nie. Minderheidstale word altyd as etniese tale beskou. Dit wil sê hulle is die tale van bepaalde etniese groepe. Byna elke land in Europa het minderheidstale. Daar is sowat 40 tale in die Europese Unie. Party minderheidstale word in net een land gepraat. Onder hulle is byvoorbeeld Sorbies in Duitsland. Aan die ander kant word Romani in baie Europese lande gepraat. Minderheidstale het ’n spesiale status. Want hulle word deur net ’n relatiewe klein groep gepraat. Dié groepe kan dit nie bekostig om hul eie skole te bou nie. Dis ook vir hulle moeilik om hul eie letterkunde te publiseer. Baie minderheidstale word gevolglik deur uitwissing bedreig. Die Europese Unie wil minderheidstale beskerm. Want elke taal vorm ’n belangrike deel van ’n kultuur of identiteit. Party nasies het nie ’n staat nie en bestaan net as ’n minderheid. Daar is verskeie programme en projekte wat hul tale probeer bevorder. So wil mense ook die kultuur van kleiner etniese groepe bewaar. Party minderheidstale sal nogtans gou verdwyn. Onder hulle is Lyflands, wat in ’n provinsie van Letland gepraat word. Daar is slegs sowat 20 mense oor wat Lyflands as ’n moedertaal praat. Daarom is Lyflands die kleinste taal in Europa…