Fraseboek

af Voegwoorde 1   »   hr Veznici 1

94 [vier en negentig]

Voegwoorde 1

Voegwoorde 1

94 [devedeset i četiri]

Veznici 1

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Kroaties Speel Meer
Wag tot dit ophou reën. Če-a--dok k-š- n---r-s--ne. Č____ d__ k___ n_ p________ Č-k-j d-k k-š- n- p-e-t-n-. --------------------------- Čekaj dok kiša ne prestane. 0
Wag tot ek klaar is. Če-a- -ok -e-----m------. Č____ d__ n_ b____ g_____ Č-k-j d-k n- b-d-m g-t-v- ------------------------- Čekaj dok ne budem gotov. 0
Wag tot hy terugkom. Če--- --k--e-----e--ra-i. Č____ d__ s_ o_ n_ v_____ Č-k-j d-k s- o- n- v-a-i- ------------------------- Čekaj dok se on ne vrati. 0
Ek wag tot my hare droog is. Ček-m-d-- -- -- ---a n- osuši. Č____ d__ m_ s_ k___ n_ o_____ Č-k-m d-k m- s- k-s- n- o-u-i- ------------------------------ Čekam dok mi se kosa ne osuši. 0
Ek wag tot die rolprent klaar is. Če-a- --- -i-- -- ----š-. Č____ d__ f___ n_ z______ Č-k-m d-k f-l- n- z-v-š-. ------------------------- Čekam dok film ne završi. 0
Ek wag tot die verkeerslig groen is. Č--am d-k-----------leno-s-jet-o na ----for-. Č____ d__ n_ b___ z_____ s______ n_ s________ Č-k-m d-k n- b-d- z-l-n- s-j-t-o n- s-m-f-r-. --------------------------------------------- Čekam dok ne bude zeleno svjetlo na semaforu. 0
Wanneer gaan jy met verlof? Ka-a--u-uješ na-g-di---i ----r? K___ p______ n_ g_______ o_____ K-d- p-t-j-š n- g-d-š-j- o-m-r- ------------------------------- Kada putuješ na godišnji odmor? 0
Nog voor die somervakansie? J-- p--j- ----nih-p-aznika? J__ p____ l______ p________ J-š p-i-e l-e-n-h p-a-n-k-? --------------------------- Još prije ljetnih praznika? 0
Ja, nog voor die somervakansie begin. Da, ----p--j- -e---št- -oč-- lj-tn--p---nici. D__ j__ p____ n___ š__ p____ l_____ p________ D-, j-š p-i-e n-g- š-o p-č-u l-e-n- p-a-n-c-. --------------------------------------------- Da, još prije nego što počnu ljetni praznici. 0
Herstel die dak voor die winter begin. Poprav- kro----i----ego -t- do-- z---. P______ k___ p____ n___ š__ d___ z____ P-p-a-i k-o- p-i-e n-g- š-o d-đ- z-m-. -------------------------------------- Popravi krov prije nego što dođe zima. 0
Was jou hande voor jy aan tafel sit. Op----r----p-i-- -e---što ----n-š za -tol. O____ r___ p____ n___ š__ s______ z_ s____ O-e-i r-k- p-i-e n-g- š-o s-e-n-š z- s-o-. ------------------------------------------ Operi ruke prije nego što sjedneš za stol. 0
Maak toe die venster voor jy uitgaan. Z--v--i -r-zo--pri-e--e-o š-o-iza-eš. Z______ p_____ p____ n___ š__ i______ Z-t-o-i p-o-o- p-i-e n-g- š-o i-a-e-. ------------------------------------- Zatvori prozor prije nego što izađeš. 0
Wanneer kom jy huis toe? Ka-a-ćeš d-ći---ć-? K___ ć__ d___ k____ K-d- ć-š d-ć- k-ć-? ------------------- Kada ćeš doći kući? 0
Na klas? / Na die les? Po------na-t-ve? P______ n_______ P-s-i-e n-s-a-e- ---------------- Poslije nastave? 0
Ja, nadat die klas verby is. Da- na-on š-o-n-s---- završ-. D__ n____ š__ n______ z______ D-, n-k-n š-o n-s-a-a z-v-š-. ----------------------------- Da, nakon što nastava završi. 0
Nadat hy ’n ongeluk gehad het, kon hy nie meer werk nie. N-ko--što -e ---o -------, n--e v--- m---o--ad--i. N____ š__ j_ i___ n_______ n___ v___ m____ r______ N-k-n š-o j- i-a- n-s-e-u- n-j- v-š- m-g-o r-d-t-. -------------------------------------------------- Nakon što je imao nesreću, nije više mogao raditi. 0
Nadat hy sy werk verloor het, is hy na Amerika. Nak---š----- i----i--pos--, -tiša---e-u-A--r-ku. N____ š__ j_ i______ p_____ o_____ j_ u A_______ N-k-n š-o j- i-g-b-o p-s-o- o-i-a- j- u A-e-i-u- ------------------------------------------------ Nakon što je izgubio posao, otišao je u Ameriku. 0
Nadat hy Amerika toe is, het hy ryk geword. N-kon--t- j----i-a----Am-r--u,------- j--b-gat. N____ š__ j_ o_____ u A_______ p_____ j_ b_____ N-k-n š-o j- o-i-a- u A-e-i-u- p-s-a- j- b-g-t- ----------------------------------------------- Nakon što je otišao u Ameriku, postao je bogat. 0

Hoe om tegelyk twee tale te leer

Vreemde tale word deesdae al hoe belangriker. Baie mense leer ’n vreemde taal. Daar is egter baie interessante tale in die wêreld. Daarom leer baie mense gelyktydig meer as een taal. Dis meestal nie ’n probleem wanneer kinders tweetalig grootword nie. Die brein leer albei tale outomaties. Wanneer hulle ouer word, weet hulle wat by watter taal hoort. Tweetalige mense ken die tipiese kenmerke van albei tale. Dis anders by volwassenes. Hulle kan nie so maklik twee tale tegelyk leer nie. Dié wat tegelyk twee tale leer, moet ’n paar reëls volg. Dis eerstens belangrik om die tale met mekaar te vergelyk. Tale wat tot dieselfde taalfamilie behoort, is dikwels baie eenders. Dit kan tot verwarring lei. Daarom maak dit sin om albei tale deeglik te ontleed. ’n Mens kan byvoorbeeld ’n lys maak. Daar kan jy die ooreenkomste en verskille aanteken. So word die brein gedwing om intensief met albei tale te werk. Dit onthou beter wat die twee tale se kenmerke is. ’n Mens moet ook vir elke taal sy eie kleure en omslag kies. Dit help om die tale duidelik van mekaar te skei. Wanneer ’n mens tale leer wat nie eenders is nie, werk dit anders. Daar is geen gevaar dat die twee tale verwar kan word nie. In dié geval is die gevaar dat die tale met mekaar vergelyk word! Dis beter om die tale met ’n mens se moedertaal te vergelyk. Wanneer die brein die verskil opmerk, leer dit doeltreffender. Dis ook belangrik dat die twee tale ewe intensief geleer word. Teoreties maak dit nie vir die brein saak hoeveel tale geleer word nie…