Fraseboek

af om iets te moet   »   ms perlukan sesuatu

72 [twee en sewentig]

om iets te moet

om iets te moet

72 [tujuh puluh dua]

perlukan sesuatu

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Maleisies Speel Meer
moet p-rlu p____ p-r-u ----- perlu 0
Ek moet die brief pos. S--a-p---u-m-ng--nt-- --ra- -tu. S___ p____ m_________ s____ i___ S-y- p-r-u m-n-h-n-a- s-r-t i-u- -------------------------------- Saya perlu menghantar surat itu. 0
Ek moet die hotel betaal. Sa-- per-- m--ba--- h---l. S___ p____ m_______ h_____ S-y- p-r-u m-m-a-a- h-t-l- -------------------------- Saya perlu membayar hotel. 0
Jy moet vroeg opstaan. A--k-per-- ban-----wal. A___ p____ b_____ a____ A-a- p-r-u b-n-u- a-a-. ----------------------- Awak perlu bangun awal. 0
Jy moet baie werk. A-a- -er----eker-a de--an-b-nya-. A___ p____ b______ d_____ b______ A-a- p-r-u b-k-r-a d-n-a- b-n-a-. --------------------------------- Awak perlu bekerja dengan banyak. 0
Jy moet stiptelik wees. A-ak pe-lu -e-ep--i-m-s-. A___ p____ m_______ m____ A-a- p-r-u m-n-p-t- m-s-. ------------------------- Awak perlu menepati masa. 0
Hy moet brandstof kry. D---p--l- --ng--i m---ak---reta. D__ p____ m______ m_____ k______ D-a p-r-u m-n-i-i m-n-a- k-r-t-. -------------------------------- Dia perlu mengisi minyak kereta. 0
Hy moet die motor herstel. D-- ---lu --m--i-- -ereta --u. D__ p____ m_______ k_____ i___ D-a p-r-u m-m-a-k- k-r-t- i-u- ------------------------------ Dia perlu membaiki kereta itu. 0
Hy moet die motor was. D---pe--u --nc--i ----ta--tu. D__ p____ m______ k_____ i___ D-a p-r-u m-n-u-i k-r-t- i-u- ----------------------------- Dia perlu mencuci kereta itu. 0
Sy moet inkopies doen. Di- p-r-u p--g---emb------la-. D__ p____ p____ m_____________ D-a p-r-u p-r-i m-m-e-i-b-l-h- ------------------------------ Dia perlu pergi membeli-belah. 0
Sy moet die woonstel skoonmaak. Di- --rl----m-ers--k-n --art-en. D__ p____ m___________ a________ D-a p-r-u m-m-e-s-h-a- a-a-t-e-. -------------------------------- Dia perlu membersihkan apartmen. 0
Sy moet die wasgoed was. D---p--l--m----c- -a--ian. D__ p____ m______ p_______ D-a p-r-u m-n-u-i p-k-i-n- -------------------------- Dia perlu mencuci pakaian. 0
Ons moet onmiddelik skool toe gaan. K--a--e-lu pe-g---e-ola- -------segera. K___ p____ p____ s______ d_____ s______ K-t- p-r-u p-r-i s-k-l-h d-n-a- s-g-r-. --------------------------------------- Kita perlu pergi sekolah dengan segera. 0
Ons moet onmiddelik werk toe gaan. K--- ---l--pergi---r-----n-a- se-e--. K___ p____ p____ k____ d_____ s______ K-t- p-r-u p-r-i k-r-a d-n-a- s-g-r-. ------------------------------------- Kita perlu pergi kerja dengan segera. 0
Ons moet onmiddelik dokter toe gaan. K--a-p-----b--j-mp--d-k-o--de-gan-se-era. K___ p____ b_______ d_____ d_____ s______ K-t- p-r-u b-r-u-p- d-k-o- d-n-a- s-g-r-. ----------------------------------------- Kita perlu berjumpa doktor dengan segera. 0
Julle moet wag vir die bus. K-mu ----a pe-lu-m---nggu --s. K___ s____ p____ m_______ b___ K-m- s-m-a p-r-u m-n-n-g- b-s- ------------------------------ Kamu semua perlu menunggu bas. 0
Julle moet wag vir die trein. K----------pe--- -en--g-- -er-ta-ap-. K___ s____ p____ m_______ k_____ a___ K-m- s-m-a p-r-u m-n-n-g- k-r-t- a-i- ------------------------------------- Kamu semua perlu menunggu kereta api. 0
Julle moet wag vir die taxi. Kam- -em-a---r-u m-n--ggu-te-si. K___ s____ p____ m_______ t_____ K-m- s-m-a p-r-u m-n-n-g- t-k-i- -------------------------------- Kamu semua perlu menunggu teksi. 0

Waarom is daar soveel verskillende tale?

Daar is vandag wêreldwyd meer as 6 000 tale. Daarom het ons tolke en vertalers nodig. Baie lank gelede het almal dieselfde taal gepraat. Dit het egter verander toe mense begin migreer het. Hulle het hul geboorteland in Afrika verlaat en oor die aarde versprei. Dié ruimtelike skeiding het ook tot ’n taalkundige skeiding gelei. Want elke volk het sy eie vorm van kommunikasie ontwikkel. Baie verskillende tale het uit dieselfde stamtaal ontstaan. Maar mense het nooit baie lank op een plek gebly nie. So is die tale al hoe meer van mekaar geskei. Die een of ander tyd was ’n gemeenskaplike oorsprong nie meer herkenbaar nie. Geen mense het ook duisende jare in afsondering geleef nie. Daar was altyd kontak met ander nasies. Dit het die tale verander. Hulle het elemente uit vreemde tale oorgeneem of vermeng geraak. So hou die verdere ontwikkeling van die tale nooit op nie. Migrasie en kontak verklaar dus die verskeidenheid van tale. Maar dis ’n ander vraag hoekom tale so verskil. Elke evolusie volg bepaalde reëls. Daar moet dus ’n rede wees hoekom tale is soos hulle is. Wetenskaplikes stel al jare in dié redes belang. Hulle wil graag weet hoekom tale verskillend ontwikkel het. Om dit te ondersoek, moet ’n mens die geskiedenis van tale navors. Dan kan ’n mens sien wat wanneer verander het. Maar ons weet nog nie wat die ontwikkeling van tale beïnvloed het nie. Dit lyk asof die kulturele faktore belangriker as die biologiese is. Dit wil sê die geskiedenis van verskillende nasies het hul taal gevorm. Tale vertel ons duidelik meer as wat ons glo…