Fraseboek

af In die restaurant 2   »   ms Di restoran 2

30 [dertig]

In die restaurant 2

In die restaurant 2

30 [tiga puluh]

Di restoran 2

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Maleisies Speel Meer
’n appelsap, asseblief. To--n- ber- saya-jus-e-al. T_____ b___ s___ j__ e____ T-l-n- b-r- s-y- j-s e-a-. -------------------------- Tolong beri saya jus epal. 0
’n limonade, asseblief. T-l--g -e-- s--- jus l---u. T_____ b___ s___ j__ l_____ T-l-n- b-r- s-y- j-s l-m-u- --------------------------- Tolong beri saya jus limau. 0
’n tamatiesap, asseblief. T-l--g be-- sa------ -----o. T_____ b___ s___ j__ t______ T-l-n- b-r- s-y- j-s t-m-t-. ---------------------------- Tolong beri saya jus tomato. 0
Ek wil graag ’n glas rooiwyn hê. Saya--a----e--la- wai----ra-. S___ m___ s______ w___ m_____ S-y- m-h- s-g-l-s w-i- m-r-h- ----------------------------- Saya mahu segelas wain merah. 0
Ek wil graag ’n glas witwyn hê. S-y- ma-u s-g-las---in -u-ih. S___ m___ s______ w___ p_____ S-y- m-h- s-g-l-s w-i- p-t-h- ----------------------------- Saya mahu segelas wain putih. 0
Ek wil graag ’n bottel sjampanje hê. S--a---h--s-b---l champ-g--. S___ m___ s______ c_________ S-y- m-h- s-b-t-l c-a-p-g-e- ---------------------------- Saya mahu sebotol champagne. 0
Hou jy van vis? A-ak-h --ak--u---ikan? A_____ a___ s___ i____ A-a-a- a-a- s-k- i-a-? ---------------------- Adakah awak suka ikan? 0
Hou jy van beesvleis? A-a-a- aw-k ---a dagin-----b-? A_____ a___ s___ d_____ l_____ A-a-a- a-a- s-k- d-g-n- l-m-u- ------------------------------ Adakah awak suka daging lembu? 0
Hou jy van varkvleis? Adaka--a-ak--uka----in--ba--? A_____ a___ s___ d_____ b____ A-a-a- a-a- s-k- d-g-n- b-b-? ----------------------------- Adakah awak suka daging babi? 0
Ek wil graag iets sonder vleis hê. S--- ---u-se-ua---ta-p- -a---g. S___ m___ s______ t____ d______ S-y- m-h- s-s-a-u t-n-a d-g-n-. ------------------------------- Saya mahu sesuatu tanpa daging. 0
Ek wil graag ’n groentebord hê. Say---a---s-p-ngg-- -ayur. S___ m___ s________ s_____ S-y- m-h- s-p-n-g-n s-y-r- -------------------------- Saya mahu sepinggan sayur. 0
Ek wil graag iets hê wat nie lank gaan vat nie. Say---ahu--e-u-tu --ng ti--- p-r-u--am- -i--nggu. S___ m___ s______ y___ t____ p____ l___ d________ S-y- m-h- s-s-a-u y-n- t-d-k p-r-u l-m- d-t-n-g-. ------------------------------------------------- Saya mahu sesuatu yang tidak perlu lama ditunggu. 0
Soek u rys daarby? A--k-h-a--a---h----- de---n-n--i? A_____ a___ m___ i__ d_____ n____ A-a-a- a-d- m-h- i-u d-n-a- n-s-? --------------------------------- Adakah anda mahu itu dengan nasi? 0
Soek u pasta daarby? Ad---- anda mah--itu -----n mi? A_____ a___ m___ i__ d_____ m__ A-a-a- a-d- m-h- i-u d-n-a- m-? ------------------------------- Adakah anda mahu itu dengan mi? 0
Soek u aartappels daarby? A-akah--n-a----u itu d----- k-nt-n-? A_____ a___ m___ i__ d_____ k_______ A-a-a- a-d- m-h- i-u d-n-a- k-n-a-g- ------------------------------------ Adakah anda mahu itu dengan kentang? 0
Dit smaak sleg. In----d-k -eda-. I__ t____ s_____ I-i t-d-k s-d-p- ---------------- Ini tidak sedap. 0
Die kos is koud. Ma-a-an i-i-s--uk. M______ i__ s_____ M-k-n-n i-i s-j-k- ------------------ Makanan ini sejuk. 0
Ek het dit nie bestel nie. S--- t-d----e-e--n---ka--- -n-. S___ t____ m______ m______ i___ S-y- t-d-k m-m-s-n m-k-n-n i-i- ------------------------------- Saya tidak memesan makanan ini. 0

Taal en reklame

Reklame verteenwoordig ’n spesifieke vorm van kommunikasie. Dit wil kontak tussen die vervaardigers en verbruikers bewerkstellig. Soos elke soort kommunikasie het dit ook ’n lang geskiedenis. Politici of kroeë is al so lank terug as die antieke tye geadverteer. Reklametaal gebruik spesifieke elemente van retoriek. Omdat dit ’n doel het en daarom ’n beplande kommunikasie is. Ons as verbruikers moet bewus gemaak word; ons belangstelling moet geprikkel word. Ons moet egter bowenal die produk wil hê en dit koop. Gevolglik is reklametaal meestal baie eenvoudig. Slegs ’n paar woorde en eenvoudige slagspreuke word gebruik. So behoort ons geheue die inhoud goed te onthou. Sekere woordsoorte soos byvoeglike naamwoorde en oortreffende trappe is algemeen. Hulle beskryf die produk as besonder voordelig. Gevolglik is reklametaal gewoonlik baie positief. Dis interessant dat reklametaal altyd deur kultuur beïnvloed word. Dit wil sê reklametaal vertel ons baie oor die samelewing. Vandag oorheers terme soos “skoonheid” en “jeug” in baie lande. Die woorde “toekoms” en “veilig” verskyn ook dikwels. Engels is veral in Westerse gemeenskappe gewild. Engels word as modern en internasionaal beskou. Om dié rede werk dit goed vir tegniese produkte. Elemente uit Romaanse tale staan vir genot en passie. Dit word graag vir kos of skoonheidsmiddels gebruik. Mense wat dialek gebruik, wil waardes soos die tuisland en tradisie beklemtoon. Produkname is dikwels neologismes, of nuutskeppings. Hulle het tipies geen betekenis nie, net ’n aangename klank. Maar party produkname kan regtig ’n loopbaan vestig! Die naam van ’n stofsuier het ’n werkwoord geword – to hoover !