Fraseboek

af Inkopies   »   es Ir de compras

54 [vier en vyftig]

Inkopies

Inkopies

54 [cincuenta y cuatro]

Ir de compras

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Spaans Speel Meer
Ek wil ’n geskenk koop. Qu--r---c-mpr-- un -eg-l-. Q______ c______ u_ r______ Q-e-r-a c-m-r-r u- r-g-l-. -------------------------- Querría comprar un regalo.
Maar nie te duur nie. Pe-o ---- -emas---o--aro. P___ n___ d________ c____ P-r- n-d- d-m-s-a-o c-r-. ------------------------- Pero nada demasiado caro.
Miskien ’n handsak? ¿U- bo-s-,--al -e-? ¿__ b_____ t__ v___ ¿-n b-l-o- t-l v-z- ------------------- ¿Un bolso, tal vez?
Watter kleur soek u? ¿---qu-----------quie-e? ¿__ q__ c____ l_ q______ ¿-e q-é c-l-r l- q-i-r-? ------------------------ ¿De qué color lo quiere?
Swart, bruin of wit? ¿--g--, m-rr-n-o-b-an--? ¿______ m_____ o b______ ¿-e-r-, m-r-ó- o b-a-c-? ------------------------ ¿Negro, marrón o blanco?
’n Grote of ’n kleintjie? ¿-r-nd--- pequ--o? ¿______ o p_______ ¿-r-n-e o p-q-e-o- ------------------ ¿Grande o pequeño?
Mag ek die een sien asseblief? ¿--ed--v-r---tos? ¿_____ v__ é_____ ¿-u-d- v-r é-t-s- ----------------- ¿Puedo ver éstos?
Is dit van leer gemaak? ¿-s----piel? ¿__ d_ p____ ¿-s d- p-e-? ------------ ¿Es de piel?
Of is dit van plastiek? ¿O de plásti--? ¿_ d_ p________ ¿- d- p-á-t-c-? --------------- ¿O de plástico?
Van leer, natuurlik. D---i--, ----r--m-n-e. D_ p____ n____________ D- p-e-, n-t-r-l-e-t-. ---------------------- De piel, naturalmente.
Dit is besonderse goeie kwaliteit. E- -----y-b-en- c--i--d. E_ d_ m__ b____ c_______ E- d- m-y b-e-a c-l-d-d- ------------------------ Es de muy buena calidad.
En die handsak is werklik billik. Y--l-b--so--s-á r--l--nt- -u- -i-- d--p-----. Y e_ b____ e___ r________ m__ b___ d_ p______ Y e- b-l-o e-t- r-a-m-n-e m-y b-e- d- p-e-i-. --------------------------------------------- Y el bolso está realmente muy bien de precio.
Ek hou daarvan. Me g----. M_ g_____ M- g-s-a- --------- Me gusta.
Ek sal dit neem. M- -- --ed-. M_ l_ q_____ M- l- q-e-o- ------------ Me lo quedo.
Kan ek dit omruil indien nodig? ¿---pued--c-m-i--,-dad--e--c-so? ¿__ p____ c_______ d___ e_ c____ ¿-o p-e-o c-m-i-r- d-d- e- c-s-? -------------------------------- ¿Lo puedo cambiar, dado el caso?
Vanselfsprekend. Natu-a--ente. N____________ N-t-r-l-e-t-. ------------- Naturalmente.
Ons sal dit as ’n geskenk toedraai. Se-l- en-ol-em-s--om-----alo. S_ l_ e_________ c___ r______ S- l- e-v-l-e-o- c-m- r-g-l-. ----------------------------- Se lo envolvemos como regalo.
Daar anderkant is die kassier. L--c-j--e----a--. L_ c___ e___ a___ L- c-j- e-t- a-í- ----------------- La caja está ahí.

Wie verstaan wie?

Daar is omtrent 7 biljoen mense op aarde. Almal het ’n taal. Ongelukkig is dit nie altyd dieselfde nie. Om met ander nasies te praat, moet ons tale leer. Dit is dikwels veeleisend. Maar daar is tale wat baie eenders is. Hul sprekers verstaan mekaar sonder om die ander taal te bemeester. Dié verskynsel word wedersydse verstaanbaarheid genoem. Daarin word twee variante onderskei. Die eerste variant is mondelinge wedersydse verstaanbaarheid. Die sprekers verstaan mekaar wanneer hulle praat. Hulle verstaan egter nie die taal se geskrewe vorm nie. Dis omdat die tale verskillende geskrewe vorms het. Een voorbeeld hiervan is Hindi en Urdu. Die tweede variant is skriftelike wedersydse verstaanbaarheid. Hier word die taal in geskrewe vorm verstaan. Maar wanneer die sprekers met mekaar praat, verstaan hulle mekaar sleg. Die rede hiervoor is dat die uitspraak sterk verskil. Duits en Nederlands is ’n voorbeeld hiervan. Die meeste tale wat na verwant is, bevat albei variante. Dit wil sê hulle is mondeling en in geskrewe vorm wedersyds verstaanbaar. Russies en Oekraïens of Thai en Laoties is voorbeelde. Maar daar is ook ’n asimmetriese vorm van wedersydse verstaanbaarheid. Dis die geval wanneer sprekers mekaar op verskillende vlakke verstaan. Portugese verstaan Spanjaarde beter as wat Spanjaarde Portugese verstaan. Oostenrykers verstaan Duitsers ook beter as omgekeerd. In dié voorbeelde is uitspraak of dialek ’n struikelblok. Wie werklik goeie gesprekke wil voer, moet iets nuuts leer…