স- -বশ-যই আসব--৷
সে অ____ আ__ ৷
স- অ-শ-য- আ-ব- ৷
----------------
সে অবশ্যই আসবে ৷ 0 sē--baśy--- ---bēs_ a_______ ā____s- a-a-y-'- ā-a-ē-----------------sē abaśya'i āsabē
এটা ক- নিশ-চ--?
এ_ কি নি____
এ-া ক- ন-শ-চ-ত-
---------------
এটা কি নিশ্চিত? 0 ēṭā-k--n---it-?ē__ k_ n_______ē-ā k- n-ś-i-a----------------ēṭā ki niścita?
আ-ি --ন- যে ----স-ে ৷
আ_ জা_ যে সে আ__ ৷
আ-ি জ-ন- য- স- আ-ব- ৷
---------------------
আমি জানি যে সে আসবে ৷ 0 Āmi-jān- -ē -ē -sabēĀ__ j___ y_ s_ ā____Ā-i j-n- y- s- ā-a-ē--------------------Āmi jāni yē sē āsabē
আমা--মন- ---যে --া -ুরোনো ৷
আ__ ম_ হ_ যে এ_ পু__ ৷
আ-া- ম-ে হ- য- এ-া প-র-ন- ৷
---------------------------
আমার মনে হয় যে এটা পুরোনো ৷ 0 Ā---- m--ē-h-ẏa----ē------ō-ōĀ____ m___ h___ y_ ē__ p_____Ā-ā-a m-n- h-ẏ- y- ē-ā p-r-n------------------------------Āmāra manē haẏa yē ēṭā purōnō
Spaans is een van die wêreldtale.
Dis die moedertaal van 380 miljoen mense.
Verder is daar mense wat dit as ’n tweede taal praat.
Daarom is Spaans een van die wêreld se belangrikste tale.
Dis ook die grootste van die Romaanse tale.
Spaanse sprekers noem hul taal
español
of
castellano.
Die term
castellano
dui op die oorsprong van die Spaanse taal.
Dit het uit die volkstaal van die streek Kastilië ontstaan.
In die 16de eeu het die meeste Spanjaarde
castellano
gepraat.
Deesdae word die terme
español
en
castellano
wisselend gebruik.
Maar hulle kan ook ’n politieke dimensie hê.
Spaans is deur verowerings en kolonialisme versprei.
Spaans word selfs in Wes-Afrika en die Filippyne gepraat.
Maar die meeste Spaanssprekende mense woon in Amerika.
In Sentraal- en Suid-Amerika is Spaans die oorheersende taal.
Die aantal Spaanse sprekers neem egter ook in die VSA toe.
Sowat 50 miljoen mense in die VSA praat Spaans.
Dis meer as in Spanje!
Spaans in Amerika verskil van Europese Spaans.
Die verskil het veral met woordeskat en grammatika te doen.
In Amerika word daar byvoorbeeld ’n ander vorm van verlede tyd gebruik.
Daar is ook baie verskille in die woordeskat.
Party woorde word net in Amerika en ander net in Spanje gebruik.
Maar ook in Amerika is Spaans nie eenvormig nie.
Daar is verskeie variante van Amerikaanse Spaans.
Naas Engels is Spaans die taal wat die meeste in die wêreld geleer word.
En dit kan relatief vinnig geleer word.
Waarvoor wag jy nog?
¡Vamos!