Fraseboek

af Bysinne met dat 1   »   no Bisetninger med at 1

91 [een en negentig]

Bysinne met dat 1

Bysinne met dat 1

91 [nittien]

Bisetninger med at 1

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Noors Speel Meer
Die weer word môre miskien beter. K---k-e--e- b-ir----re vær i--o-ge-. K______ d__ b___ b____ v__ i m______ K-n-k-e d-t b-i- b-d-e v-r i m-r-e-. ------------------------------------ Kanskje det blir bedre vær i morgen. 0
Hoe weet u dit? H-o-d----e- -- de-? H______ v__ d_ d___ H-o-d-n v-t d- d-t- ------------------- Hvordan vet du det? 0
Ek hoop dat dit beter word. Je- h-p-r -t d-t-bli- bed--. J__ h____ a_ d__ b___ b_____ J-g h-p-r a- d-t b-i- b-d-e- ---------------------------- Jeg håper at det blir bedre. 0
Hy kom beslis. Han--o--er--elt ----er-. H__ k_____ h___ s_______ H-n k-m-e- h-l- s-k-e-t- ------------------------ Han kommer helt sikkert. 0
Is jy seker? E- de--si---rt? E_ d__ s_______ E- d-t s-k-e-t- --------------- Er det sikkert? 0
Ek weet dat hy kom. J-- -e---t h-n-k-----. J__ v__ a_ h__ k______ J-g v-t a- h-n k-m-e-. ---------------------- Jeg vet at han kommer. 0
Hy sal beslis bel. Ha---in-----i-ke-t. H__ r_____ s_______ H-n r-n-e- s-k-e-t- ------------------- Han ringer sikkert. 0
Werklik? Vi--el--? V________ V-r-e-i-? --------- Virkelig? 0
Ek glo dat hy sal bel. Je---ror (--)-h-- r-n--r. J__ t___ (___ h__ r______ J-g t-o- (-t- h-n r-n-e-. ------------------------- Jeg tror (at) han ringer. 0
Die wyn is seker oud. V-ne---- -i-k--t -a-m-l. V____ e_ s______ g______ V-n-n e- s-k-e-t g-m-e-. ------------------------ Vinen er sikkert gammel. 0
Weet jy dit voor jou siel? Ve--d--det--ed-s----rh-t? V__ d_ d__ m__ s_________ V-t d- d-t m-d s-k-e-h-t- ------------------------- Vet du det med sikkerhet? 0
Ek vermoed dat dit oud is. J----n--r--- den-er g-m--l. J__ a____ a_ d__ e_ g______ J-g a-t-r a- d-n e- g-m-e-. --------------------------- Jeg antar at den er gammel. 0
Ons baas is aantreklik. S-e----v-------f---t u-. S_____ v__ s__ f____ u__ S-e-e- v-r s-r f-o-t u-. ------------------------ Sjefen vår ser flott ut. 0
Dink jy so? Syne--d-? S____ d__ S-n-s d-? --------- Synes du? 0
Ek dink dat hy baie aantreklik is. J-g--ynes -----n ser ve---- --ot- --. J__ s____ a_ h__ s__ v_____ f____ u__ J-g s-n-s a- h-n s-r v-l-i- f-o-t u-. ------------------------------------- Jeg synes at han ser veldig flott ut. 0
Die baas het beslis ’n meisie. S-ef---------k-ert -n-kj-r-ste. S_____ h__ s______ e_ k________ S-e-e- h-r s-k-e-t e- k-æ-e-t-. ------------------------------- Sjefen har sikkert en kjæreste. 0
Dink jy werklik so? Tr-- d-----? T___ d_ d___ T-o- d- d-t- ------------ Tror du det? 0
Dit is heel moontlik dat hy ’n meisie het. Det e---o----uli--a----n-har -n k-æ-este. D__ e_ g___ m____ a_ h__ h__ e_ k________ D-t e- g-d- m-l-g a- h-n h-r e- k-æ-e-t-. ----------------------------------------- Det er godt mulig at han har en kjæreste. 0

Die Spaanse taal

Spaans is een van die wêreldtale. Dis die moedertaal van 380 miljoen mense. Verder is daar mense wat dit as ’n tweede taal praat. Daarom is Spaans een van die wêreld se belangrikste tale. Dis ook die grootste van die Romaanse tale. Spaanse sprekers noem hul taal español of castellano. Die term castellano dui op die oorsprong van die Spaanse taal. Dit het uit die volkstaal van die streek Kastilië ontstaan. In die 16de eeu het die meeste Spanjaarde castellano gepraat. Deesdae word die terme español en castellano wisselend gebruik. Maar hulle kan ook ’n politieke dimensie hê. Spaans is deur verowerings en kolonialisme versprei. Spaans word selfs in Wes-Afrika en die Filippyne gepraat. Maar die meeste Spaanssprekende mense woon in Amerika. In Sentraal- en Suid-Amerika is Spaans die oorheersende taal. Die aantal Spaanse sprekers neem egter ook in die VSA toe. Sowat 50 miljoen mense in die VSA praat Spaans. Dis meer as in Spanje! Spaans in Amerika verskil van Europese Spaans. Die verskil het veral met woordeskat en grammatika te doen. In Amerika word daar byvoorbeeld ’n ander vorm van verlede tyd gebruik. Daar is ook baie verskille in die woordeskat. Party woorde word net in Amerika en ander net in Spanje gebruik. Maar ook in Amerika is Spaans nie eenvormig nie. Daar is verskeie variante van Amerikaanse Spaans. Naas Engels is Spaans die taal wat die meeste in die wêreld geleer word. En dit kan relatief vinnig geleer word. Waarvoor wag jy nog? ¡Vamos!