Fraseboek

af In die kombuis   »   nl In de keuken

19 [negentien]

In die kombuis

In die kombuis

19 [negentien]

In de keuken

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Nederlands Speel Meer
Het jy ’n nuwe kombuis? H-b jij-----n-e-we -eu-e-? H__ j__ e__ n_____ k______ H-b j-j e-n n-e-w- k-u-e-? -------------------------- Heb jij een nieuwe keuken? 0
Wat wil jy vandag kook? Wat --l -e -a-d--g-k--en? W__ w__ j_ v______ k_____ W-t w-l j- v-n-a-g k-k-n- ------------------------- Wat wil je vandaag koken? 0
Kook jy op ’n elektriese of gasstoof? K-o- ji- e-ek--i----o---- e---g---or-u--? K___ j__ e_________ o_ o_ e__ g__________ K-o- j-j e-e-t-i-c- o- o- e-n g-s-o-n-i-? ----------------------------------------- Kook jij elektrisch of op een gasfornuis? 0
Moet ek die uie sny? Z-l -k -e --e----i-den? Z__ i_ d_ u___ s_______ Z-l i- d- u-e- s-i-d-n- ----------------------- Zal ik de uien snijden? 0
Moet ek die aartappels skil? Zal----d---a-dap--len s-hille-? Z__ i_ d_ a__________ s________ Z-l i- d- a-r-a-p-l-n s-h-l-e-? ------------------------------- Zal ik de aardappelen schillen? 0
Moet ek die blaarslaai was? Z-l--k----sl- w-s--n? Z__ i_ d_ s__ w______ Z-l i- d- s-a w-s-e-? --------------------- Zal ik de sla wassen? 0
Waar is die glase? Waar ---------la-en? W___ z___ d_ g______ W-a- z-j- d- g-a-e-? -------------------- Waar zijn de glazen? 0
Waar is die borde? Wa-r i---e---e---es? W___ i_ h__ s_______ W-a- i- h-t s-r-i-s- -------------------- Waar is het servies? 0
Waar is die messegoed? W-a- -s---t------k? W___ i_ h__ b______ W-a- i- h-t b-s-e-? ------------------- Waar is het bestek? 0
Het jy ’n blikoopmaker? He- ----en b-i-op-n-r? H__ j_ e__ b__________ H-b j- e-n b-i-o-e-e-? ---------------------- Heb je een blikopener? 0
Het jy ’n botteloopmaker? He--j----- f--sseno--n-r? H__ j_ e__ f_____________ H-b j- e-n f-e-s-n-p-n-r- ------------------------- Heb je een flessenopener? 0
Het jy ’n kurktrekker? H-b-je een ----en-r-kke-? H__ j_ e__ k_____________ H-b j- e-n k-r-e-t-e-k-r- ------------------------- Heb je een kurkentrekker? 0
Kook jy die sop in hierdie pot? Ko----e--e s-e- in-deze po-? K___ j_ d_ s___ i_ d___ p___ K-o- j- d- s-e- i- d-z- p-t- ---------------------------- Kook je de soep in deze pot? 0
Braai jy die vis in hierdie pan? B-----je-----is--- -----pa-? B____ j_ d_ v__ i_ d___ p___ B-a-d j- d- v-s i- d-z- p-n- ---------------------------- Braad je de vis in deze pan? 0
Rooster jy die groente op hierdie / dié rooster? Gril je -e--roe-t---o- -e-- gr-ll? G___ j_ d_ g_______ o_ d___ g_____ G-i- j- d- g-o-n-e- o- d-z- g-i-l- ---------------------------------- Gril je de groenten op deze grill? 0
Ek dek die tafel. I---e- d--t---l. I_ d__ d_ t_____ I- d-k d- t-f-l- ---------------- Ik dek de tafel. 0
Hier is die messe, vurke en lepels. H--r -----d--me-------e---r---,--- ---le-el-. H___ z___ d_ m______ d_ v______ e_ d_ l______ H-e- z-j- d- m-s-e-, d- v-r-e-, e- d- l-p-l-. --------------------------------------------- Hier zijn de messen, de vorken, en de lepels. 0
Hier is die glase, die borde en die servette. H-e- -ijn--e ---zen,--e---------e- -e-se-v-tte-. H___ z___ d_ g______ d_ b______ e_ d_ s_________ H-e- z-j- d- g-a-e-, d- b-r-e-, e- d- s-r-e-t-n- ------------------------------------------------ Hier zijn de glazen, de borden, en de servetten. 0

Leer en leerstyle

As iemand nie veel vordering met leer maak nie, leer hy dalk op die verkeerde manier. Dit wil sê hy leer nie op ’n manier wat sy “styl” pas nie. Daar is vier leerstyle wat algemeen erken word. Dié leerstyle word met die sintuiglike organe geassosieer. Hulle is ouditiewe, visuele, kommunikatiewe en motoriese leerstyle. Die ouditiewe soort leer die beste wat hulle hoor. Hulle kan byvoorbeeld wysies goed onthou. Wanneer hulle studeer, lees hulle vir hulself; hulle leer woordeskat hardop. Dié soort praat dikwels met hulself. CD’s of lesings oor die onderwerp help hulle. Die visuele soort leer die beste wat hulle sien. Vir hulle is dit belangrik om inligting te lees. Hulle maak baie notas terwyl hulle studeer. Hulle hou daarvan om met prente, tabelle en flitskaarte te leer. Dié soort lees baie en droom dikwels en in kleur. Hulle leer beter in ’n aangename omgewing. Die kommunikatiewe soort verkies gesprekke en besprekings. Hulle het interaksie of dialoog met ander nodig. In ’n klas vra hulle baie vrae en hulle leer goed in groepe. Die motoriese soort leer deur beweging. Hulle verkies die metode van “leer deur te doen” en wil alles probeer. Hulle hou daarvan om fisiek aktief te wees of kougom te kou terwyl hulle studeer. Hulle hou nie van teorieë nie, maar van eksperimente. Dis belangrik om daarop te let dat byna almal ’n mengsel van dié soorte is. Daar is dus niemand wat een enkele soort verteenwoordig nie. Dis hoekom ons die beste leer wanneer ons al ons sintuiglike organe inspan. Dan word ons brein op baie maniere geaktiveer en stoor dit nuwe inhoud goed. Lees, bespreek en luister na woordeskat! En doen agterna sport!