Fraseboek

af In die restaurant 4   »   px No restaurante 4

32 [twee en dertig]

In die restaurant 4

In die restaurant 4

32 [trinta e dois]

No restaurante 4

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Portugees (BR) Speel Meer
’n Pakkie slaptjips met tamatiesous. Uma-po-ç-o ---b-t-t-s-fr-t-- -o---e---u-. U__ p_____ d_ b______ f_____ c__ k_______ U-a p-r-ã- d- b-t-t-s f-i-a- c-m k-t-h-p- ----------------------------------------- Uma porção de batatas fritas com ketchup. 0
En twee met mayonnaise. E---a--por---- -om--a-on-s-. E d___ p______ c__ m________ E d-a- p-r-õ-s c-m m-i-n-s-. ---------------------------- E duas porções com maionese. 0
En drie worsies met mosterd. E --ês-sal--c----g---h--as com -o-t-r-a. E t___ s________ g________ c__ m________ E t-ê- s-l-i-h-s g-e-h-d-s c-m m-s-a-d-. ---------------------------------------- E três salsichas grelhadas com mostarda. 0
Watter groente het u? O-q---t----e---gumes? O q__ t__ d_ l_______ O q-e t-m d- l-g-m-s- --------------------- O que tem de legumes? 0
Het u bone? Tem--eijão? T__ f______ T-m f-i-ã-? ----------- Tem feijão? 0
Het u blomkool? T-- -o-ve-flor? T__ c__________ T-m c-u-e-f-o-? --------------- Tem couve-flor? 0
Ek eet graag mielies. Eu-gosto -- m--ho. E_ g____ d_ m_____ E- g-s-o d- m-l-o- ------------------ Eu gosto de milho. 0
Ek eet graag komkommer. E- --sto d- pepi-o-. E_ g____ d_ p_______ E- g-s-o d- p-p-n-s- -------------------- Eu gosto de pepinos. 0
Ek eet graag tamaties. E--g-st---e --m--e-. E_ g____ d_ t_______ E- g-s-o d- t-m-t-s- -------------------- Eu gosto de tomates. 0
Eet u ook graag prei? Vo-ê --m-ém go-ta d- a-----------? V___ t_____ g____ d_ a___ f_______ V-c- t-m-é- g-s-a d- a-h- f-a-c-s- ---------------------------------- Você também gosta de alho francês? 0
Eet u ook graag suurkool? V-c--t-mb----os---de-c---ru--? V___ t_____ g____ d_ c________ V-c- t-m-é- g-s-a d- c-u-r-t-? ------------------------------ Você também gosta de chucrute? 0
Eet u ook graag lensies? Vo-- -a-b---gos-- -e --n-ilhas? V___ t_____ g____ d_ l_________ V-c- t-m-é- g-s-a d- l-n-i-h-s- ------------------------------- Você também gosta de lentilhas? 0
Eet jy ook graag wortels? V--ê ---bém g-----d----no-r-s? V___ t_____ g____ d_ c________ V-c- t-m-é- g-s-a d- c-n-u-a-? ------------------------------ Você também gosta de cenouras? 0
Eet jy ook graag brokkoli? V--ê-t--b-m-gos-a d- -r-co---? V___ t_____ g____ d_ b________ V-c- t-m-é- g-s-a d- b-ó-o-i-? ------------------------------ Você também gosta de brócolis? 0
Eet jy ook graag soetrissie? V-cê-t-mb-m ---ta d- ----ntão? V___ t_____ g____ d_ p________ V-c- t-m-é- g-s-a d- p-m-n-ã-? ------------------------------ Você também gosta de pimentão? 0
Ek hou nie van uie nie. Eu -ã---o-t- -e--ebol-s. E_ n__ g____ d_ c_______ E- n-o g-s-o d- c-b-l-s- ------------------------ Eu não gosto de cebolas. 0
Ek hou nie van olywe nie. Eu -ã- g-st---- --eit----. E_ n__ g____ d_ a_________ E- n-o g-s-o d- a-e-t-n-s- -------------------------- Eu não gosto de azeitonas. 0
Ek hou nie van sampioene nie. E---ão go--o d---o-u--l--. E_ n__ g____ d_ c_________ E- n-o g-s-o d- c-g-m-l-s- -------------------------- Eu não gosto de cogumelos. 0

Toontale

Die meeste van die wêreld se spreektale is toontale. In toontale is die toonhoogte kritiek. Dit bepaal wat die woorde of lettergrepe beteken. Die toon behoort dus volledig aan die woord. Die meeste van Asië se spreektale is toontale. Voorbeelde is Chinees, Thai en Viëtnamees. Daar is ook verskeie toontale in Afrika. Baie van Amerika se inheemse tale is ook toontale. Indo-Europese tale bevat meestal slegs toonelemente. Dit geld byvoorbeeld vir Sweeds en Serwies. Die getal toonhoogtes verskil in individuele tale. In Chinees kan vier verskillende tone onderskei word. Daardeur kan die lettergreep ma vier betekenisse hê. Hulle is ma , hennep , perd en te kere gaan . Dis interessant dat toontale ook ’n uitwerking op ons gehoor het. Studies van absolute gehoor het dit bewys. Absolute gehoor is die vermoë om tone te hoor en akkuraat te identifiseer. In Europa en Noord-Amerika kom absolute gehoor selde voor. Minder as een uit 10 000 mense het dit. Met Chinese moedertaalsprekers is dit anders. Hier het nege keer soveel mense dié spesiale vermoë. Toe ons babas was, het ons byna almal absolute gehoor gehad. Ons het dit gebruik om reg te leer praat. Ongelukkig verloor die meeste mense dit later. Toonhoogte is ook in musiek belangrik. Dis veral waar van kulture wat ’n toontaal praat. Hulle moet baie presies by die melodie hou. Anders kan ’n mooi liefdeslied ’n absurde lied word!