Fraseboek

af Geselsies 3   »   sq Bisedё e shkurtёr 3

22 [twee en twintig]

Geselsies 3

Geselsies 3

22 [njёzetedy]

Bisedё e shkurtёr 3

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Albanees Speel Meer
Rook u? A ---- du---? A p___ d_____ A p-n- d-h-n- ------------- A pini duhan? 0
Vroër ja. M- p--p-r- p--a. M_ p______ p____ M- p-r-a-a p-j-. ---------------- Mё pёrpara pija. 0
Maar ek rook nie meer nie. Por ---i nuk -i-m-. P__ t___ n__ p_ m__ P-r t-n- n-k p- m-. ------------------- Por tani nuk pi mё. 0
Pla dit u as ek rook? A -ez--se--,-n- qo--- -- -i----an? A b_________ n_ q____ s_ p_ d_____ A b-z-i-e-i- n- q-f-ё s- p- d-h-n- ---------------------------------- A bezdiseni, nё qoftё se pi duhan? 0
Nee, glad nie. Jo- ---o--t---t--o. J__ a__________ j__ J-, a-s-l-t-s-t j-. ------------------- Jo, absolutisht jo. 0
Dit pla my nie. Nuk b-zd----. N__ b________ N-k b-z-i-e-. ------------- Nuk bezdisem. 0
Drink u iets? D--i--ё--i-i d-çk-? D___ t_ p___ d_____ D-n- t- p-n- d-ç-a- ------------------- Doni tё pini diçka? 0
’n Brandewyntjie? N-ё --n-a-? N__ k______ N-ё k-n-a-? ----------- Njё konjak? 0
Nee, liewer ’n bier. J-- mё --rё-nj- b--rё. J__ m_ m___ n__ b_____ J-, m- m-r- n-ё b-r-ё- ---------------------- Jo, mё mirё njё birrё. 0
Reis u baie? A--dhё--n- s----? A u_______ s_____ A u-h-t-n- s-u-ё- ----------------- A udhёtoni shumё? 0
Ja, meestal op besigheidreise. P----- t- sh---ёn - --s--v---ё- p-n-. P__ n_ t_ s______ e r______ p__ p____ P-, n- t- s-u-t-n e r-s-e-e p-r p-n-. ------------------------------------- Po, nё tё shumtёn e rasteve pёr punё. 0
Maar nou is ons hier met vakansie. P-- t--- -------- --shime-kё--. P__ t___ p_ b____ p______ k____ P-r t-n- p- b-j-ё p-s-i-e k-t-. ------------------------------- Por tani po bёjmё pushime kёtu. 0
Dit is baie warm! S- vap-! S_ v____ S- v-p-! -------- Sa vapё! 0
Ja, vandag is dit beslis warm. Po,-tan--ё--t------- v-------nxeh--. P__ t___ ё____ m_ t_ v______ n______ P-, t-n- ё-h-ё m- t- v-r-e-ё n-e-t-. ------------------------------------ Po, tani ёshtё me tё vёrtetё nxehtё. 0
Kom ons gaan balkon toe. A d-li-----bal----? A d____ n_ b_______ A d-l-m n- b-l-k-n- ------------------- A dalim nё ballkon? 0
Daar is môre ’n partytjie hier. N-sёr --tu-------tё. N____ k___ k_ f_____ N-s-r k-t- k- f-s-ё- -------------------- Nesёr kёtu ka festё. 0
Kom u ook? A--o t- --ni --e --? A d_ t_ v___ d__ j__ A d- t- v-n- d-e j-? -------------------- A do tё vini dhe ju? 0
Ja, ons was ook uitgenooi. Po- -d----e j-m- t--ft-ar. P__ e___ n_ j___ t_ f_____ P-, e-h- n- j-m- t- f-u-r- -------------------------- Po, edhe ne jemi tё ftuar. 0

Taal en skrif

Elke taal word vir kommunikasie tussen mense gebruik. Wanneer ons praat, druk ons uit wat ons dink en voel. Terwyl ons dit doen, hou ons nie altyd by ons taal se reëls nie. Ons gebruik ons eie taal, ons spreektaal. Dit verskil van geskrewe taal. Hier is al ons taal se reëls te sien. Dis skrif wat van ’n taal ’n egte taal maak. Dit maak taal sigbaar. Deur skrif word duisende jare se kennis oorgedra. Daarom is skrif die grondlegger van elke gesofistikeerde kultuur. Die eerste skrif is meer as 5 000 jaar gelede uitgevind. Dit was die spykerskrif van die Sumeriërs. Dit is op kleitablette uitgekerf. Dié spykerskrif is 3 000 jaar lank gebruik. Die hiërogliewe van die antieke Egiptenare het omtrent net so lank bestaan. Tallose wetenskaplikes het hul studie daaraan gewy. Hiërogliewe verteenwoordig ’n taamlik ingewikkelde skryfsisteem. Maar dit is waarskynlik vir ’n baie eenvoudige rede uitgevind. Egipte was destyds ’n uitgestrekte koninkryk met baie inwoners. Die daaglikse bestaan en veral die ekonomiese stelsel moes georganiseer word. Belasting en boekhouding moes doeltreffend bestuur word. Dis waarvoor die antieke Egiptenare hul grafiese karakters ontwerp het. Aan die ander kant kan alfabetiese skrifsisteme na die Sumeriërs teruggevoer word. Elke skryfsisteem onthul baie oor die mense wat dit gebruik. Verder het elke land persoonlike eienskappe in sy skrif. Ongelukkig begin die kuns van handskrif verdwyn. Moderne tegnologie maak dit byna oorbodig. So: moenie net praat nie, hou ook aan skryf!