Fraseboek

af Saans uitgaan   »   ku Derketina Şevê

44 [vier en veertig]

Saans uitgaan

Saans uitgaan

44 [çil û çar]

Derketina Şevê

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Koerdies (Koermanji) Speel Meer
Is daar ’n disko hier? L---ir--î--oye- heye? L_ v__ d_______ h____ L- v-r d-s-o-e- h-y-? --------------------- Li vir dîskoyek heye? 0
Is daar ’n nagklub hier? Li v-r -lû--ke -e-- h---? L_ v__ k______ ş___ h____ L- v-r k-û-e-e ş-v- h-y-? ------------------------- Li vir klûbeke şevê heye? 0
Is daar ’n kroeg hier? Li-------re-ane--k--e--? L_ v__ b__________ h____ L- v-r b-r-x-n-y-k h-y-? ------------------------ Li vir bîrexaneyek heye? 0
Wat speel vanaand in die teater? Î--v ---ş-no-ê-çi---ye? Î___ l_ ş_____ ç_ h____ Î-e- l- ş-n-y- ç- h-y-? ------------------------ Îşev li şanoyê çi heye? 0
Wat draai vanaand in die bioskoop? Î--v-li --n---yê ç- -ey-? Î___ l_ s_______ ç_ h____ Î-e- l- s-n-m-y- ç- h-y-? ------------------------- Îşev li sînemayê çi heye? 0
Wat’s vanaand op die televisie (tv)? Î--v--i--------yo-ê--- çi-hey-? Î___ d_ t__________ d_ ç_ h____ Î-e- d- t-l-v-z-o-ê d- ç- h-y-? ------------------------------- Îşev di têlevizyonê de çi heye? 0
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die teater? Ji--- şano-ê-hî- j- ----t h--e? J_ b_ ş_____ h__ j_ b____ h____ J- b- ş-n-y- h-n j- b-l-t h-n-? ------------------------------- Ji bo şanoyê hîn jî bilêt hene? 0
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die bioskoop? Ji-b- -î-e-----h-n--î bilê--hen-? J_ b_ s_______ h__ j_ b____ h____ J- b- s-n-m-y- h-n j- b-l-t h-n-? --------------------------------- Ji bo sînemayê hîn jî bilêt hene? 0
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die sokker? J---o----b------în -î --------ne? J_ b_ p_______ h__ j_ b____ h____ J- b- p-ş-i-k- h-n j- b-l-t h-n-? --------------------------------- Ji bo pêşbirkê hîn jî bilêt hene? 0
Ek wil graag heel agter sit. E--d-xw--i--li -----d--î rû-i-. E_ d_______ l_ h___ d___ r_____ E- d-x-a-i- l- h-r- d-w- r-n-m- ------------------------------- Ez dixwazim li herî dawî rûnim. 0
Ek wil graag iewers in die middel sit. E------a-im l---ihekî----în- -û--m. E_ d_______ l_ c_____ n_____ r_____ E- d-x-a-i- l- c-h-k- n-v-n- r-n-m- ----------------------------------- Ez dixwazim li cihekî navînê rûnim. 0
Ek wil graag heel voor sit. E- d-x--zim l- -----pêş-r----. E_ d_______ l_ h___ p__ r_____ E- d-x-a-i- l- h-r- p-ş r-n-m- ------------------------------ Ez dixwazim li herî pêş rûnim. 0
Kan u iets aanbeveel? H---- --k-r--in ji min----t-ş--kî -êş--y-- --ki-? H__ ê b________ j_ m__ r_ t______ p_______ b_____ H-n ê b-k-r-b-n j- m-n r- t-ş-e-î p-ş-i-a- b-k-n- ------------------------------------------------- Hûn ê bikaribin ji min re tiştekî pêşniyar bikin? 0
Wanneer begin die vertoning? P-şkêş- -e-gî-des- -ê -i-e? P______ k____ d___ p_ d____ P-ş-ê-î k-n-î d-s- p- d-k-? --------------------------- Pêşkêşî kengî dest pê dike? 0
Kan u vir my ’n kaartjie kry? Hûn ê bik-r---n-ji --------il-te----ib-n--. H__ ê b________ j_ m__ r_ b_______ b_______ H-n ê b-k-r-b-n j- m-n r- b-l-t-k- b-b-n-n- ------------------------------------------- Hûn ê bikaribin ji min re bilêtekê bibînin. 0
Is daar ’n gholfbaan in die nabyheid? L- v-r-l- -êzî--h--i-eke----fê h-y-? L_ v__ l_ n____ h_______ g____ h____ L- v-r l- n-z-k h-l-k-k- g-l-ê h-y-? ------------------------------------ Li vir li nêzîk holikeke golfê heye? 0
Is daar ’n tennisbaan in die nabyheid? Li---r l----z-k --l-ke-- ---î-ê--e--? L_ v__ l_ n____ h_______ t_____ h____ L- v-r l- n-z-k h-l-k-k- t-n-s- h-y-? ------------------------------------- Li vir li nêzîk holikeke tenîsê heye? 0
Is daar ’n binnenshuise swembad in die nabyheid? L- vi- l- -ê-î------e---g--tî he-e? L_ v__ l_ n____ h______ g____ h____ L- v-r l- n-z-k h-w-e-î g-r-î h-y-? ----------------------------------- Li vir li nêzîk hewzekî girtî heye? 0

Die Maltese taal

Baie Europeërs wat hul Engels wil verbeter, gaan na Malta. Dis omdat Engels dié Suid-Europese eilandstaat se amptelike taal is. En Malta is bekend vir sy baie taalskole. Maar dis nie wat die land vir taalkundiges interessant maak nie. Hulle stel om ’n ander rede in Malta belang. Die Republiek van Malta het nog ’n amptelike taal: Maltesies (of Malti). Dié taal het uit ’n Arabiese dialek ontwikkel. Dit maak Malti die enigste Semitiese taal in Europa. Die sintaks en fonologie verskil egter van Arabies. Malti word ook in Latynse letters geskryf. Die alfabet bevat egter ’n paar spesiale karakters. En die letters c en y ontbreek heeltemal. Die woordeskat bevat elemente van baie verskillende tale. Afgesien van Arabies is Italiaans en Engels onder die invloedryke tale. Maar Fenisiërs en Kartagers het ook die taal beïnvloed. Daarom beskou party navorsers Malti as ’n Arabiese Kreooltaal. Malta is in sy geskiedenis deur verskillende magte beset. Almal het hul merk op Malta se eilande, Gozo en Comino, gelaat. Malti was baie lank slegs ’n plaaslike streektaal. Maar dit het altyd die “ware” Maltese se moedertaal gebly. Dit is ook uitsluitlik mondeling oorgedra. Eers in die 19de eeu het mense in dié taal begin skryf. Vandag is die getal sprekers ’n geskatte 330 000. Malta is sedert 2004 lid van die Europese Unie. Gevolglik is Malti een van Europa se amptelike tale. Maar vir die Maltese is die taal eenvoudig deel van hul kultuur. En hulle is ingenome wanneer buitelanders Malti wil leer. Daar is beslis genoeg taalskole in Malta…