Fraseboek

af In die hotel – aankoms   »   no På hotell – ankomst

27 [sewe en twintig]

In die hotel – aankoms

In die hotel – aankoms

27 [tjuesju]

På hotell – ankomst

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Noors Speel Meer
Het u vir my ’n kamer? H-----r- e--le--g-ro-? H__ d___ e_ l____ r___ H-r d-r- e- l-d-g r-m- ---------------------- Har dere et ledig rom? 0
Ek het ’n kamer bespreek. J----a- -es-i-- r-m. J__ h__ b______ r___ J-g h-r b-s-i-t r-m- -------------------- Jeg har bestilt rom. 0
My naam is Müller. Je----ter -..-Mü----. J__ h____ .__ M______ J-g h-t-r .-. M-l-e-. --------------------- Jeg heter ... Müller. 0
Ek soek ’n enkelkamer. J---------r ----nkel-r--. J__ t______ e_ e_________ J-g t-e-g-r e- e-k-l-r-m- ------------------------- Jeg trenger et enkeltrom. 0
Ek soek ’n dubbelkamer. Je----e-g-- e-----be--ro-. J__ t______ e_ d__________ J-g t-e-g-r e- d-b-e-t-o-. -------------------------- Jeg trenger et dobbeltrom. 0
Hoeveel kos die kamer per nag? H-- k-ster -omm-t -er--att? H__ k_____ r_____ p__ n____ H-a k-s-e- r-m-e- p-r n-t-? --------------------------- Hva koster rommet per natt? 0
Ek wil graag ’n kamer met ’n bad hê. J-------er-et-r-- m-d-ba-. J__ ø_____ e_ r__ m__ b___ J-g ø-s-e- e- r-m m-d b-d- -------------------------- Jeg ønsker et rom med bad. 0
Ek wil graag ’n kamer met ’n stort hê. J-g-ø-s--r-e--r-- m-- d-s-. J__ ø_____ e_ r__ m__ d____ J-g ø-s-e- e- r-m m-d d-s-. --------------------------- Jeg ønsker et rom med dusj. 0
Kan ek die kamer besigtig? K-- je- -å-se----r-----? K__ j__ f_ s_ p_ r______ K-n j-g f- s- p- r-m-e-? ------------------------ Kan jeg få se på rommet? 0
Is daar ’n motorhuis hier? Fi--e- de---n-gara---? F_____ d__ e_ g_______ F-n-e- d-t e- g-r-s-e- ---------------------- Finnes det en garasje? 0
Is daar ’n kluis hier? F-n--- det -- -afe? F_____ d__ e_ s____ F-n-e- d-t e- s-f-? ------------------- Finnes det en safe? 0
Is daar ’n faks hier? Fin--s-de- ----aks? F_____ d__ e_ f____ F-n-e- d-t e- f-k-? ------------------- Finnes det en faks? 0
Goed, ek neem die kamer. F-o-t---eg-ta--romme-. F_____ j__ t__ r______ F-o-t- j-g t-r r-m-e-. ---------------------- Flott, jeg tar rommet. 0
Hier is die sleutels. H-r e- --k-e--. H__ e_ n_______ H-r e- n-k-e-e- --------------- Her er nøklene. 0
Hier is my bagasie. H----r b----je- -in. H__ e_ b_______ m___ H-r e- b-g-s-e- m-n- -------------------- Her er bagasjen min. 0
Hoe laat is ontbyt? Nå- er--et --o-ost? N__ e_ d__ f_______ N-r e- d-t f-o-o-t- ------------------- Når er det frokost? 0
Hoe laat is middagete? Når-er-det m-dd--? N__ e_ d__ m______ N-r e- d-t m-d-a-? ------------------ Når er det middag? 0
Hoe laat is aandete? N-r--- de- ----d-m-t? N__ e_ d__ k_________ N-r e- d-t k-e-d-m-t- --------------------- Når er det kveldsmat? 0

Ruskanse is belangrik om suksesvol te leer

Mense wat met sukses wil leer, moet gereeld rus! Nuwe wetenskaplike studies het tot dié gevolgtrekking gekom. Navorsers het die fases van leer ondersoek. Daarvoor is allerhande leersituasies nageboots. Ons neem inligting die beste as klein dele in. Dit beteken ons moenie te veel op een slag leer nie. Ons moet altyd tussen kursusmodules rus. Ons leerproses is ook van biochemiese prosesse afhanklik. Dié prosesse vind in die brein plaas. Hulle bepaal ons optimale leerritme. Wanneer ons iets nuuts leer, stel ons brein sekere stowwe vry. Dié stowwe beïnvloed ons breinselle se aktiwiteit. In dié proses speel twee spesifieke ensieme ’n belangrike rol. Hulle word vrygestel wanneer nuwe inhoud geleer word. Maar hulle word nie saam vrygestel nie. Hul uitwerking ontvou met ’n tussenpose. Ons leer egter die beste wanneer albei ensieme gelyktydig aanwesig is. En ons sukses neem aansienlik toe wanneer ons meer gereeld rus. Daarom maak dit sin om die duur van individuele studiefases af te wissel. Die lengte van ruskanse moet wissel. Dis ideaal om aanvanklik twee ruskanse van tien minute elk te hê. Dan volg een ruskans van vyf minute. Dan moet jy nog ’n ruskans van 30 minute hê. Tydens die ruskanse memoriseer ons brein die nuwe inhoud beter. Tydens ruskanse moet jy uit jou werkomgewing wegkom. Dis ook ’n goeie idee om tydens ruskanse te beweeg. Gaan stap dus ’n kort ent tussen studietye! En moenie sleg voel nie – jy leer terwyl jy dit doen!