Fraseboek

af Vrae – Verlede tyd 1   »   no Spørsmål – fortid 1

85 [vyf en tagtig]

Vrae – Verlede tyd 1

Vrae – Verlede tyd 1

85 [åttifem]

Spørsmål – fortid 1

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Noors Speel Meer
Hoeveel het u gedrink? H--r-m---har -u-d---ke-? H___ m__ h__ d_ d_______ H-o- m-e h-r d- d-u-k-t- ------------------------ Hvor mye har du drukket? 0
Hoeveel het u gewerk? Hvor--y- ha- -u -obb--? H___ m__ h__ d_ j______ H-o- m-e h-r d- j-b-e-? ----------------------- Hvor mye har du jobbet? 0
Hoeveel het u geskryf? H--- m---har-d----re---? H___ m__ h__ d_ s_______ H-o- m-e h-r d- s-r-v-t- ------------------------ Hvor mye har du skrevet? 0
Hoe het u geslaap? Hv-rda---ar-d--s--et? H______ h__ d_ s_____ H-o-d-n h-r d- s-v-t- --------------------- Hvordan har du sovet? 0
Hoe het u die eksamen geslaag? Hv-r--n--ar--u -e--ått -r----? H______ h__ d_ b______ p______ H-o-d-n h-r d- b-s-å-t p-ø-e-? ------------------------------ Hvordan har du bestått prøven? 0
Hoe het u die pad gevind? Hv-r-an-ha---u----n-t--e---? H______ h__ d_ f_____ v_____ H-o-d-n h-r d- f-n-e- v-i-n- ---------------------------- Hvordan har du funnet veien? 0
Met wie het u gepraat? Hv-m------u-s-akket -e-? H___ h__ d_ s______ m___ H-e- h-r d- s-a-k-t m-d- ------------------------ Hvem har du snakket med? 0
Met wie het u ’n afspraak gemaak? Hvem -a- ----jo---av-al- med? H___ h__ d_ g____ a_____ m___ H-e- h-r d- g-o-t a-t-l- m-d- ----------------------------- Hvem har du gjort avtale med? 0
Met wie het u u verjaarsdag gevier? H-em-----d--feiret b-----g-me-? H___ h__ d_ f_____ b______ m___ H-e- h-r d- f-i-e- b-r-d-g m-d- ------------------------------- Hvem har du feiret bursdag med? 0
Waar was u? H--r---- -- væ--? H___ h__ d_ v____ H-o- h-r d- v-r-? ----------------- Hvor har du vært? 0
Waar het u gewoon? Hv---h-r-d- -o--? H___ h__ d_ b____ H-o- h-r d- b-d-? ----------------- Hvor har du bodd? 0
Waar het u gewerk? Hv-- --r-du jobb-t? H___ h__ d_ j______ H-o- h-r d- j-b-e-? ------------------- Hvor har du jobbet? 0
Wat het u aanbeveel? H-- h-r -- ------l-? H__ h__ d_ a________ H-a h-r d- a-b-f-l-? -------------------- Hva har du anbefalt? 0
Wat het u geëet? H-a -ar--u-sp--t? H__ h__ d_ s_____ H-a h-r d- s-i-t- ----------------- Hva har du spist? 0
Wat het u ervaar? Hv- -----u--ått vite? H__ h__ d_ f___ v____ H-a h-r d- f-t- v-t-? --------------------- Hva har du fått vite? 0
Hoe vinnig het u gery? H-----or---ar d--kj---? H___ f___ h__ d_ k_____ H-o- f-r- h-r d- k-ø-t- ----------------------- Hvor fort har du kjørt? 0
Hoe lank het u gevlieg? H-or-l--ge h---du----y-t? H___ l____ h__ d_ f______ H-o- l-n-e h-r d- f-ø-e-? ------------------------- Hvor lenge har du fløyet? 0
Hoe hoog het u gespring? Hv-r --y---ar -- hoppe-? H___ h___ h__ d_ h______ H-o- h-y- h-r d- h-p-e-? ------------------------ Hvor høyt har du hoppet? 0

Afrikatale

Daar word baie verskillende tale in Afrika gepraat. Geen ander kontinent het soveel verskillende tale nie. Die verskeidenheid van Afrikatale is indrukwekkend. Daar is ’n geskatte 2 000 Afrikatale. Al die tale is egter nie eenders nie! Inteendeel – hulle is dikwels heeltemal verskillend! Afrikatale behoort aan vier verskillende taalfamilies. Party Afrikatale het unieke kenmerke. Daar is byvoorbeeld klanke wat buitelanders nie kan namaak nie. In Afrika is landsgrense is nie altyd taalkundige grense nie. In party streke is daar ’n groot aantal verskillende tale. In Tanzanië praat mense byvoorbeeld tale uit al vier families. Een uitsondering onder Afrikatale is Afrikaans. Dié taal het tydens die koloniale tyd ontstaan. Destyds het mense van verskillende kontinente mekaar daar teëgekom. Hulle was uit Afrika, Europa en Asië. Uit dié kontaksituasie het ’n nuwe taal ontstaan. Afrikaans is deur baie tale beïnvloed. Dis egter die naaste aan Nederlands verwant. Afrikaans word deesdae in Suid-Afrika en Namibië gepraat. Die mees ongewone Afrikataal is die tromtaal. Enige boodskap kan teoreties met tromme gestuur word. Die tale wat met tromme oorgedra word, is toontale. Die betekenis van woorde of lettergrepe hang van die toonhoogte af. Dit beteken die tone moet deur ander tromme nageboots word. In Afrika kan selfs kinders die tromtaal verstaan. En dit is baie doeltreffend… Die tromtaal kan tot 12 kilometer ver gehoor word!