Fraseboek

af om iets te mag   »   hu valamit szabad, lehet (-hat, -het)

73 [drie en sewentig]

om iets te mag

om iets te mag

73 [hetvenhárom]

valamit szabad, lehet (-hat, -het)

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Hongaars Speel Meer
Mag jy al bestuur? Veze---------r-a----? V_________ m__ a_____ V-z-t-e-s- m-r a-t-t- --------------------- Vezethetsz már autót? 0
Mag jy al alkohol drink? Ihat-- má---lko--lt? I_____ m__ a________ I-a-s- m-r a-k-h-l-? -------------------- Ihatsz már alkoholt? 0
Mag jy al alleen buiteland toe gaan? Me--ts--m-r ---e-----ül-ö---? M______ m__ e______ k________ M-h-t-z m-r e-y-d-l k-l-ö-r-? ----------------------------- Mehetsz már egyedül külfödre? 0
mag s-ab-d (--a-,--he-) s_____ (_____ -____ s-a-a- (-h-t- --e-) ------------------- szabad (-hat, -het) 0
Mag ons hier rook? D---nyo---tu-- itt? D_____________ i___ D-h-n-o-h-t-n- i-t- ------------------- Dohányozhatunk itt? 0
Mag mens hier rook? S--bad it- d-hány-zni? S_____ i__ d__________ S-a-a- i-t d-h-n-o-n-? ---------------------- Szabad itt dohányozni? 0
Mag mens met ’n kredietkaart betaal? (S---ad)-L-h-t---t hi-----rt-áv--------n-? (_______ L____ i__ h_____________ f_______ (-z-b-d- L-h-t i-t h-t-l-á-t-á-a- f-z-t-i- ------------------------------------------ (Szabad) Lehet itt hitelkártyával fizetni? 0
Mag mens met ’n tjek betaal? (Sza-a---L-het i-t--se---l-fi-e-ni? (_______ L____ i__ c______ f_______ (-z-b-d- L-h-t i-t c-e-k-l f-z-t-i- ----------------------------------- (Szabad) Lehet itt csekkel fizetni? 0
Mag mens net kontant betaal? Csak-k-sz-én--e- lehet-fiz-t-i? C___ k__________ l____ f_______ C-a- k-s-p-n-z-l l-h-t f-z-t-i- ------------------------------- Csak készpénzzel lehet fizetni? 0
Mag ek maar bel? S-abad ----fon--no-? S_____ t____________ S-a-a- t-l-f-n-l-o-? -------------------- Szabad telefonálnom? 0
Mag ek maar iets vra? Kérde-h---k -a--m--? K__________ v_______ K-r-e-h-t-k v-l-m-t- -------------------- Kérdezhetek valamit? 0
Mag ek maar iets sê? M-n-hat-- va--m--? M________ v_______ M-n-h-t-k v-l-m-t- ------------------ Mondhatok valamit? 0
Hy mag nie in die park slaap nie. N-m a-u---t - park-a-. N__ a______ a p_______ N-m a-u-h-t a p-r-b-n- ---------------------- Nem aludhat a parkban. 0
Hy mag nie in die motor slaap nie. N-m-a-u--at--z --t---n. N__ a______ a_ a_______ N-m a-u-h-t a- a-t-b-n- ----------------------- Nem aludhat az autóban. 0
Hy mag nie in die stasie slaap nie. Nem-al-d----- p-l--u-varo-. N__ a______ a p____________ N-m a-u-h-t a p-l-a-d-a-o-. --------------------------- Nem aludhat a pályaudvaron. 0
Mag ons sit? L--l--tü-k? L__________ L-ü-h-t-n-? ----------- Leülhetünk? 0
Mag ons ’n spyskaart kry? Ka------k-e-y--tla-o-? K________ e__ é_______ K-p-a-u-k e-y é-l-p-t- ---------------------- Kaphatunk egy étlapot? 0
Mag ons apart betaal? Fi--thet--- --l--? F__________ k_____ F-z-t-e-ü-k k-l-n- ------------------ Fizethetünk külön? 0

Hoe die brein nuwe woorde leer

Wanneer ons nuwe woordeskat leer, stoor ons brein nuwe inhoud. Leer werk egter net deur voortdurende herhaling. Hoe goed ons brein woorde stoor, hang van verskeie faktore af. Die belangrikste is egter dat ons die woordeskat gereeld herhaal. Slegs woorde wat ons dikwels lees of skryf, word gestoor. ’n Mens kan sê die woorde word soos ’n foto bewaar. Dié beginsel van leer geld ook vir ape. Ape kon woorde leer “lees” as hulle dit gereeld genoeg sien. Hoewel hulle nie die woorde verstaan nie, herken hulle dit aan die vorm. Om ’n taal vlot te praat, het ons baie woorde nodig. Daarvoor moet die woorde goed georganiseer word. Want ons geheue werk soos ’n argief. Om ’n woord vinnig te kry, moet dit weet waar om te soek. Daarom is dit beter om woorde in ’n bepaalde verband te leer. Dan kan ons brein altyd die regte “lêer” oopmaak. Maar selfs wat ons goed geleer het, kan vergeet word. Dan skuif die kennis van die aktiewe na die passiewe geheue oor. Wanneer ons vergeet, bevry ons onsself van kennis wat ons nie nodig het nie. So maak ons brein plek vir nuwe en belangriker dinge. Daarom is dit belangrik om ons kennis gereeld te aktiveer. Maar wat in die passiewe geheue is, is nie vir altyd verlore nie. Wanneer ons ’n vergete woord sien, onthou ons dit weer. Wat ons voorheen geleer het, leer ons die tweede keer vinniger. Wie sy woordeskat wil uitbrei, moet ook sy stokperdjies uitbrei. Want ons het almal bepaalde belangstellings. Daarom bly ons gewoonlik met dieselfde dinge besig. Maar ’n taal bestaan uit verskillende semantiese velde. Iemand wat in politiek belangstel, moet ook soms die sportblaaie lees!