Fraseboek

af Sport   »   hu Sport

49 [nege en veertig]

Sport

Sport

49 [negyvenkilenc]

Sport

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Hongaars Speel Meer
Neem u deel aan sport? S-o--olsz? S_________ S-o-t-l-z- ---------- Sportolsz? 0
Ja, ek moet bietjie oefening kry. Ige-----zo--o--ke--. I____ m_______ k____ I-e-, m-z-g-o- k-l-. -------------------- Igen, mozognom kell. 0
Ek gaan na ’n sportklub. Egy-s-or--g---ület-e jár--. E__ s_______________ j_____ E-y s-o-t-g-e-ü-e-b- j-r-k- --------------------------- Egy sportegyesületbe járok. 0
Ons speel sokker. Foc---nk. F________ F-c-z-n-. --------- Focizunk. 0
Partykeer swem ons. O----r-úszu-k. O_____ ú______ O-y-o- ú-z-n-. -------------- Olykor úszunk. 0
Of ons ry fiets. V-gy-bi-i-liz--k. V___ b___________ V-g- b-c-k-i-ü-k- ----------------- Vagy biciklizünk. 0
Daar is ’n sokkerstadium in ons stad. A ---os-nk--- va--e-y -u-ballstadi-n. A v__________ v__ e__ f______________ A v-r-s-n-b-n v-n e-y f-t-a-l-t-d-o-. ------------------------------------- A városunkban van egy futballstadion. 0
Daar is ’n swembad met ’n sauna. Van egy-u-zo-a----sz-u----l. V__ e__ u_____ i_ s_________ V-n e-y u-z-d- i- s-a-n-v-l- ---------------------------- Van egy uszoda is szaunával. 0
En daar is ’n gholfbaan. É----n-eg--------l-a. É_ v__ e__ g_________ É- v-n e-y g-l-p-l-a- --------------------- És van egy golfpálya. 0
Wat is op die televisie? Mi---- ---e--vízi----? M_ v__ a t____________ M- v-n a t-l-v-z-ó-a-? ---------------------- Mi van a televízióban? 0
Daar is ’n sokkerwedstryd aan die gang. Egy fo----c-- --n-é-pe-. E__ f________ v__ é_____ E-y f-c-m-c-s v-n é-p-n- ------------------------ Egy focimeccs van éppen. 0
Die Duitse span speel teen die Engelse. A --m-- -sapa--az--n-----l--- j-tsz--. A n____ c_____ a_ a____ e____ j_______ A n-m-t c-a-a- a- a-g-l e-l-n j-t-z-k- -------------------------------------- A német csapat az angol ellen játszik. 0
Wie wen? K- ny--? K_ n____ K- n-e-? -------- Ki nyer? 0
Ek het geen idee nie. Sej----- ----s. S_______ s_____ S-j-é-e- s-n-s- --------------- Sejtésem sincs. 0
Op die oomblik speel hulle gelyk op. P-l--na--yi-a- -önt---e---- ál---. P_____________ d________ a_ á_____ P-l-a-a-n-i-a- d-n-e-l-n a- á-l-s- ---------------------------------- Pillanatnyilag döntetlen az állás. 0
Die skeidsregter is van België. A bí---b----. A b___ b_____ A b-r- b-l-a- ------------- A bíró belga. 0
Nou is daar ’n strafskop. Mos---iz-negy----an. M___ t_________ v___ M-s- t-z-n-g-e- v-n- -------------------- Most tizenegyes van. 0
Doel! Een – nul! Gó-! --y----l! G___ E________ G-l- E-y-n-l-! -------------- Gól! Egy-null! 0

Slegs sterk woorde oorleef!

Woorde wat selde gebruik word, verander meer dikwels as woorde wat gereeld gebruik word. Dis dalk aan die wette van evolusie te danke. Wydverspreide gene verander met verloop van tyd minder. Hul vorm is meer stabiel. En blykbaar is dieselfde van woorde waar! In een studie is Engelse werkwoorde beoordeel. Hiervoor is die huidige vorm van werkwoorde met ou vorms vergelyk. In Engels is die tien algemeenste werkwoorde onreëlmatig. Die meeste ander werkwoorde is reëlmatig. Maar in die Middeleeue was die meeste werkwoorde nog onreëlmatig. Onreëlmatige werkwoorde wat selde gebruik is, het dus reëlmatige werkwoorde geword. Oor 300 jaar sal Engels skaars enige oorblywende onreëlmatige werkwoorde hê. Ander studies het ook bewys dat tale soos gene gekies word. Navorsers het algemene woorde uit verskillende tale vergelyk. Vir dié proses het hulle eenderse woorde gekies wat dieselfde beteken. ’n Voorbeeld hiervan is die woorde water, Wasser, vatten . Dié woorde het dieselfde stam en stem dus nou met mekaar ooreen. Aangesien hulle noodsaaklike woorde is, word hulle in alle tale gereeld gebruik. Op dié manier kan hulle hul vorm behou – en vandag nog eenders bly. Minder noodsaaklike woorde verander baie vinniger. Hulle word eerder deur ander woorde vervang. Woorde wat selde gebruik word, onderskei hulself só in verskillende tale. Dis nog onduidelik hoekom seldsame woorde verander. Dis moontlik dat hulle dikwels verkeerd gebruik of uitgespreek word. Dis weens die feit dat sprekers hulle nie goed ken nie. Maar dit kan wees dat noodsaaklike woorde altyd dieselfde moet wees. Want slegs dan kan hulle reg verstaan word. En woorde is daar om verstaan te word…