Fraseboek

af Bysinne met dat 2   »   lv Palīgteikumi ar ka 2

92 [twee en negentig]

Bysinne met dat 2

Bysinne met dat 2

92 [deviņdesmit divi]

Palīgteikumi ar ka 2

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Letties Speel Meer
Dit maak my kwaad dat jy snork. M--i --itin--tas, k- tu k---. M___ k______ t___ k_ t_ k____ M-n- k-i-i-a t-s- k- t- k-ā-. ----------------------------- Mani kaitina tas, ka tu krāc. 0
Dit maak my kwaad dat jy soveel bier drink. M--i -----na-t-s,-k- -u d-er t-- -aud- ----. M___ k______ t___ k_ t_ d___ t__ d____ a____ M-n- k-i-i-a t-s- k- t- d-e- t-k d-u-z a-u-. -------------------------------------------- Mani kaitina tas, ka tu dzer tik daudz alus. 0
Dit maak my kwaad dat jy so laat kom. M-ni--ait--a-t-s--k- tu-nā----k-v--u. M___ k______ t___ k_ t_ n__ t__ v____ M-n- k-i-i-a t-s- k- t- n-c t-k v-l-. ------------------------------------- Mani kaitina tas, ka tu nāc tik vēlu. 0
Ek dink dat hy ’n dokter nodig het. Es d---j-,--a-v-ņam -r vaj-dz-gs-ārs--. E_ d______ k_ v____ i_ v________ ā_____ E- d-m-j-, k- v-ņ-m i- v-j-d-ī-s ā-s-s- --------------------------------------- Es domāju, ka viņam ir vajadzīgs ārsts. 0
Ek dink dat hy siek is. E- domāju, ---v--š ------m-. E_ d______ k_ v___ i_ s_____ E- d-m-j-, k- v-ņ- i- s-i-s- ---------------------------- Es domāju, ka viņš ir slims. 0
Ek dink dat hy nou slaap. Es----āju---a--i-š-ta--d ---. E_ d______ k_ v___ t____ g___ E- d-m-j-, k- v-ņ- t-g-d g-ļ- ----------------------------- Es domāju, ka viņš tagad guļ. 0
Ons hoop dat hy met ons dogter trou. M-----ra---k- viņ----p-ec-s --su-m--tu. M__ c_____ k_ v___ a_______ m___ m_____ M-s c-r-m- k- v-ņ- a-p-e-ē- m-s- m-i-u- --------------------------------------- Mēs ceram, ka viņš apprecēs mūsu meitu. 0
Ons hoop dat hy baie geld het. Mē- c-ram---- -iņ-m--r--a-dz ---das. M__ c_____ k_ v____ i_ d____ n______ M-s c-r-m- k- v-ņ-m i- d-u-z n-u-a-. ------------------------------------ Mēs ceram, ka viņam ir daudz naudas. 0
Ons hoop dat hy ’n miljoenêr is. M---c-ram- -a-v----i--m--j-----. M__ c_____ k_ v___ i_ m_________ M-s c-r-m- k- v-ņ- i- m-l-o-ā-s- -------------------------------- Mēs ceram, ka viņš ir miljonārs. 0
Ek het gehoor dat jou vrou ’n ongeluk gehad het. E- --ird--------tava-----------a -eg--īj---. E_ d________ k_ t___ s____ c____ n__________ E- d-i-d-j-, k- t-v- s-e-a c-e-a n-g-d-j-m-. -------------------------------------------- Es dzirdēju, ka tava sieva cieta negadījumā. 0
Ek het gehoor dat sy in die hospitaal lê. Es-------j-- k-------g-- slim-ī-ā. E_ d________ k_ v___ g__ s________ E- d-i-d-j-, k- v-ņ- g-ļ s-i-n-c-. ---------------------------------- Es dzirdēju, ka viņa guļ slimnīcā. 0
Ek het gehoor dat jou kar afgeskryf is. E----irdē-u---a t-v-----īna-i- p---l--. E_ d________ k_ t___ m_____ i_ p_______ E- d-i-d-j-, k- t-v- m-š-n- i- p-g-l-m- --------------------------------------- Es dzirdēju, ka tava mašīna ir pagalam. 0
Ek is bly dat u gekom het. E- p-i-cājo---k- -----t-----. E_ p_________ k_ J__ a_______ E- p-i-c-j-s- k- J-s a-n-c-t- ----------------------------- Es priecājos, ka Jūs atnācāt. 0
Ek is bly dat u belangstel. Es-pr--c-jos---- Ju-s--r--n-er---. E_ p_________ k_ J___ i_ i________ E- p-i-c-j-s- k- J-m- i- i-t-r-s-. ---------------------------------- Es priecājos, ka Jums ir interese. 0
Ek is bly dat u die huis wil koop. Es--r----j--, ka-J-s--r-ba- p---t m--u. E_ p_________ k_ J__ g_____ p____ m____ E- p-i-c-j-s- k- J-s g-i-a- p-r-t m-j-. --------------------------------------- Es priecājos, ka Jūs gribat pirkt māju. 0
Ek is bevrees dat die laaste bus al weg is. E--ba--os, ka-p--ē---s a--obu-s-jau -r-pr--ā-. E_ b______ k_ p_______ a_______ j__ i_ p______ E- b-i-o-, k- p-d-j-i- a-t-b-s- j-u i- p-o-ā-. ---------------------------------------------- Es baidos, ka pēdējais autobuss jau ir projām. 0
Ek is bevrees dat ons ’n taxi sal moet neem. Es--ai---, -a --ms -ūs --ņ------some--s. E_ b______ k_ m___ b__ j____ t__________ E- b-i-o-, k- m-m- b-s j-ņ-m t-k-o-e-r-. ---------------------------------------- Es baidos, ka mums būs jāņem taksometrs. 0
Ek is bevrees dat ek geen geld by my het nie. E- --id--,-ka-man nav līd-i----das. E_ b______ k_ m__ n__ l____ n______ E- b-i-o-, k- m-n n-v l-d-i n-u-a-. ----------------------------------- Es baidos, ka man nav līdzi naudas. 0

Van gebare na taal

Wanneer ons praat of luister, het ons brein baie om te doen. Dit moet taalkundige seine verwerk. Gebare en simbole is ook taalkundige seine. Hulle het al voor menslike taal ontstaan. Party simbole word in alle kulture verstaan. Alle ander tekens moet geleer word. Hulle kan nie net gesien en verstaan word nie. Gebare en simbole word soos spraak verwerk. En hulle word in dieselfde deel van die brein verwerk! ’n Nuwe studie het dit bewys. Navorsers het verskeie proefkonyne getoets. Dié mense moes na ’n paar video-uittreksels kyk. Terwyl hulle na die uittreksels gekyk het, is hul breinaktiwiteit gemeet. In party uittreksels is verskillende dinge uitgedruk. Dis met beweging, simbole en taal gedoen. Die ander toetsgroep het na ander video-uittreksels gekyk. Dié video’s was onsinnig uittreksels. Daar was geen tale, gebare en simbole nie. Hulle het niks beteken nie. Deur metings kon die navorsers sien wat waar verwerk is. Hulle kon die breinaktiwiteit van die proefkonyne vergelyk. Alles wat iets beteken het, is in dieselfde deel verwerk. Die resultaat van die eksperiment was baie interessant. Dit het gewys hoe ons brein ’n taal van die begin af geleer het. Eers moes mense met gebare kommunikeer. Later het hulle ’n taal ontwikkel. Die brein moes dus leer om spraak soos gebare te verwerk. En blykbaar het dit daarvoor eenvoudig die ou weergawe aangepas…