Fraseboek

af Genitief   »   lv Ģenitīvs

99 [nege en negentig]

Genitief

Genitief

99 [deviņdesmit deviņi]

Ģenitīvs

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Letties Speel Meer
my vriendin se kat m-n-s-d-a--ze--s--a-is m____ d_________ k____ m-n-s d-a-d-e-e- k-ķ-s ---------------------- manas draudzenes kaķis 0
my vriend se hond m-na--raug- --ns m___ d_____ s___ m-n- d-a-g- s-n- ---------------- mana drauga suns 0
my kinders se speelgoed m--u---rn- rot--l-et-s m___ b____ r__________ m-n- b-r-u r-t-ļ-i-t-s ---------------------- manu bērnu rotaļlietas 0
Dit is my kollega se jas. Tas -r -a-a-k---ģ- m--e-i-. T__ i_ m___ k_____ m_______ T-s i- m-n- k-l-ģ- m-t-l-s- --------------------------- Tas ir mana kolēģa mētelis. 0
Dit is my kollega se motor. Tā--- -anas--o--ģe--m----a. T_ i_ m____ k______ m______ T- i- m-n-s k-l-ģ-s m-š-n-. --------------------------- Tā ir manas kolēģes mašīna. 0
Dit is my kollega se werk. Tas--r---n-----ēģu --rb-. T__ i_ m___ k_____ d_____ T-s i- m-n- k-l-ģ- d-r-s- ------------------------- Tas ir manu kolēģu darbs. 0
Die hemp se knoop is af. K-e-l--p--- -r n-----us-. K_____ p___ i_ n_________ K-e-l- p-g- i- n-t-ū-u-i- ------------------------- Krekla poga ir notrūkusi. 0
Die motorhuis se sleutel is weg. G---ža---t-l--a--- -a-udu--. G______ a______ i_ p________ G-r-ž-s a-s-ē-a i- p-z-d-s-. ---------------------------- Garāžas atslēga ir pazudusi. 0
Die baas se rekenaar is stukkend. V----āj---a-o-s--r sa-lī-is. V_______ d_____ i_ s________ V-d-t-j- d-t-r- i- s-p-ī-i-. ---------------------------- Vadītāja dators ir saplīsis. 0
Wie is die meisie se ouers? K-s -r -ei--nes v-cā-i? K__ i_ m_______ v______ K-s i- m-i-e-e- v-c-k-? ----------------------- Kas ir meitenes vecāki? 0
Hoe kom ek by haar ouers se huis? K--e- -a------ļūt---dz vi----v---ku mā---? K_ e_ v___ n_____ l___ v____ v_____ m_____ K- e- v-r- n-k-ū- l-d- v-ņ-s v-c-k- m-j-m- ------------------------------------------ Kā es varu nokļūt līdz viņas vecāku mājām? 0
Die huis staan aan die einde van die straat. M-j--i--iela--galā. M___ i_ i____ g____ M-j- i- i-l-s g-l-. ------------------- Māja ir ielas galā. 0
Wat is die naam van die hoofstad van Switserland? K- sa-c---e-c---g-lv-s-i-sēt-? K_ s___ Š______ g_____________ K- s-u- Š-e-c-s g-l-a-p-l-ē-u- ------------------------------ Kā sauc Šveices galvaspilsētu? 0
Wat is die titel van die boek? Kā-s-i- -r--ata- -os--k---? K___ i_ g_______ n_________ K-d- i- g-ā-a-a- n-s-u-u-s- --------------------------- Kāds ir grāmatas nosaukums? 0
Wat is die bure se kinders se name? Kā---u- k---iņ- -ē-nu-? K_ s___ k______ b______ K- s-u- k-i-i-u b-r-u-? ----------------------- Kā sauc kaimiņu bērnus? 0
Wanneer is die kinders se skoolvakansie? Ka- bē-n-------br-v--e-a-? K__ b______ i_ b__________ K-d b-r-i-m i- b-ī-d-e-a-? -------------------------- Kad bērniem ir brīvdienas? 0
Wanneer is die dokter se spreekure? Ka------am--r pieņemšana? K__ ā_____ i_ p__________ K-d ā-s-a- i- p-e-e-š-n-? ------------------------- Kad ārstam ir pieņemšana? 0
Wat is die openingstye van die museum? K-- --ze-s-ir --v-rts? K__ m_____ i_ a_______ K-d m-z-j- i- a-v-r-s- ---------------------- Kad muzejs ir atvērts? 0

Beter konsentrasie = beter leer

Ons moet konsentreer wanneer ons leer. Ons aandag moet op een ding toegespits wees. Konsentrasievermoë is nie aangebore nie. Ons moet leer konsentreer. Dit gebeur meestal in kleuterskool of op skool. Op ses jaar kan kinders vir sowat 15 minute konsentreer. Tieners van 14 jaar kan twee keer so lank konsentreer en werk. Volwassenes se konsentrasie hou vir omtrent 45 minute. Na ’n seker hoeveelheid tyd begin konsentrasie afneem. Dan verloor studente belangstelling in die materiaal. Hulle kan ook moeg of gestres raak. Gevolglik word dit moeiliker om te leer. Die geheue kan die materiaal nie meer so goed onthou nie. ’n Mens kan egter jou konsentrasie verbeter! Dis baie belangrik dat ’n mens genoeg slaap voordat jy leer. Iemand wat moeg is, kan net vir ’n kort rukkie konsentreer. Wanneer ons moeg is, maak ons brein meer foute. Ons emosies beïnvloed ook ons konsentrasie. Iemand wat doeltreffend wil leer, moet ook ’n neutrale gemoedstoestand hê. Te veel positiewe of negatiewe emosies kan suksesvolle studie belemmer. Natuurlik kan ’n mens nie altyd emosie beheer nie. Maar ’n mens kan dit probeer ignoreer terwyl jy leer. Iemand wat wil konsentreer, moet gemotiveer wees. Wanneer ons studeer, moet ons ’n doel voor oë hê. Slegs dan is ons brein gereed om te konsentreer. ’n Rustige omgewing is ook belangrik vir goeie konsentrasie. En ’n mens moet baie water drink wanneer jy studeer; dit hou jou wakker. Iemand wat dit alles doen, sal beslis langer kan konsentreer!