Fraseboek

af Waar is ...?   »   lv Orientēšanās

41 [een en veertig]

Waar is ...?

Waar is ...?

41 [četrdesmit viens]

Orientēšanās

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Letties Speel Meer
Waar is die toerismekantoor? Kur--r---ris-----e-t--a? K__ i_ t______ a________ K-r i- t-r-s-a a-e-t-r-? ------------------------ Kur ir tūrisma aģentūra? 0
Het u ’n stadskaart vir my? V-i----s-i- ----ēt---p-ā-s? V__ J___ i_ p_______ p_____ V-i J-m- i- p-l-ē-a- p-ā-s- --------------------------- Vai Jums ir pilsētas plāns? 0
Kan mens hier ’n kamer bespreek? Va---ei---a--r--e--ē--istab- vi----c-? V__ š___ v__ r_______ i_____ v________ V-i š-i- v-r r-z-r-ē- i-t-b- v-e-n-c-? -------------------------------------- Vai šeit var rezervēt istabu viesnīcā? 0
Waar is die ou stad? K-- -r-v--pil-ē-a? K__ i_ v__________ K-r i- v-c-i-s-t-? ------------------ Kur ir vecpilsēta? 0
Waar is die katedraal? K-r i--d--s? K__ i_ d____ K-r i- d-m-? ------------ Kur ir doms? 0
Waar is die museum? Ku- i- -u--js? K__ i_ m______ K-r i- m-z-j-? -------------- Kur ir muzejs? 0
Waar kan mens seëls koop? K-r va----pi-k----s-m-rk--? K__ v__ n______ p__________ K-r v-r n-p-r-t p-s-m-r-a-? --------------------------- Kur var nopirkt pastmarkas? 0
Waar kan mens blomme koop? Kur--------ir-- puķes? K__ v__ n______ p_____ K-r v-r n-p-r-t p-ķ-s- ---------------------- Kur var nopirkt puķes? 0
Waar kan mens kaartjies koop? K-- va--nopi-kt---auk-a------ļet--? K__ v__ n______ b_________ b_______ K-r v-r n-p-r-t b-a-k-a-a- b-ļ-t-s- ----------------------------------- Kur var nopirkt braukšanas biļetes? 0
Waar is die hawe? Ku---- -sta? K__ i_ o____ K-r i- o-t-? ------------ Kur ir osta? 0
Waar is die mark? Ku--i--tirg--? K__ i_ t______ K-r i- t-r-u-? -------------- Kur ir tirgus? 0
Waar is die kasteel? Kur--- -il-? K__ i_ p____ K-r i- p-l-? ------------ Kur ir pils? 0
Wanneer begin die toer? K-d sā-a---k--u--i-a? K__ s____ e__________ K-d s-k-s e-s-u-s-j-? --------------------- Kad sākas ekskursija? 0
Wanneer eindig die toer? K---beidzas-----u-s---? K__ b______ e__________ K-d b-i-z-s e-s-u-s-j-? ----------------------- Kad beidzas ekskursija? 0
Hoe lank is die toer? C-- -----b-s--k--ur----? C__ g___ b__ e__________ C-k g-r- b-s e-s-u-s-j-? ------------------------ Cik gara būs ekskursija? 0
Ek wil graag ’n gids hê wat Duits kan praat. E- -ē------du,-k-s-r-n- -ā-u v--o--. E_ v____ g____ k__ r___ v___ v______ E- v-l-s g-d-, k-s r-n- v-c- v-l-d-. ------------------------------------ Es vēlos gidu, kas runā vācu valodā. 0
Ek wil graag ’n gids hê wat Italiaans kan praat. E--vē-o--gi-u- kas------itāļ------dā. E_ v____ g____ k__ r___ i____ v______ E- v-l-s g-d-, k-s r-n- i-ā-u v-l-d-. ------------------------------------- Es vēlos gidu, kas runā itāļu valodā. 0
Ek wil graag ’n gids hê wat Frans kan praat. E- --los-gi--,-k-s-ru-ā -r--č--v----ā. E_ v____ g____ k__ r___ f_____ v______ E- v-l-s g-d-, k-s r-n- f-a-č- v-l-d-. -------------------------------------- Es vēlos gidu, kas runā franču valodā. 0

Engels, die wêreldtaal

Engels is wyer versprei as enige ander taal in die wêreld. Maar Mandaryns, of Hoë Chinees, het die meeste moedertaalsprekers. Engels is “slegs” 350 miljoen mense se moedertaal. Maar Engels het egter ’n groot invloed op ander tale. Sedert die middel van die 20ste eeu het dit uiters belangrik geword. Dis grootliks aan die ontwikkeling van die VSA as ’n supermoondheid te danke. Engels is die eerste vreemde taal wat in baie lande op skool geleer word. Internasionale organisasies gebruik Engels as hul amptelike taal. Engels is ook die amptelike taal of gemene taal van baie lande. Dit is egter moontlik dat ander tale binnekort dié funksies sal oorneem. Engels behoort tot die Wes-Germaanse tale. Daarom is dit na verwant aan byvoorbeeld Duits. Maar die taal het die afgelope 1 000 jaar beduidend verander. Vroeër was Engels ’n verbuigingstaal. Die meeste agtervoegsels met ’n grammatikale funksie het verdwyn. Daarom kan Engels as een van die isolerende tale beskou word. Dié soort tale is meer soos Chinees as Duits. In die toekoms sal die Engelse taal verder vereenvoudig word. Die onreëlmatige werkwoorde sal baie waarskynlik verdwyn. Vergeleke met ander Indo-Europese tale is Engels eenvoudig. Maar Engelse spelling is baie ingewikkeld. Dis omdat spelling en uitspraak sterk van mekaar verskil. Engelse spelling is al eeue lank dieselfde. Maar uitspraak het aansienlik verander. Gevolglik skryf ’n mens nog soos iemand rondom 1400 gepraat het. Daar is ook baie onreëlmatighede in die uitspraak. Daar is ses variante net vir die letterkombinasie ough ! Probeer dit self: thorough, thought, through, rough, bough, cough .