Fraseboek

af vir iets vra   »   it chiedere qualcosa

74 [vier en sewentig]

vir iets vra

vir iets vra

74 [settantaquattro]

chiedere qualcosa

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Italiaans Speel Meer
Kan u my hare sny? M- p---------r- i------li? M_ p__ t_______ i c_______ M- p-ò t-g-i-r- i c-p-l-i- -------------------------- Mi può tagliare i capelli? 0
Nie te kort nie, asseblief. No--t-opp--c--ti- --r ------. N__ t_____ c_____ p__ f______ N-n t-o-p- c-r-i- p-r f-v-r-. ----------------------------- Non troppo corti, per favore. 0
’n Bietjie korter, asseblief. Un p---p-- ----i--p-- f--o-e. U_ p__ p__ c_____ p__ f______ U- p-’ p-ù c-r-i- p-r f-v-r-. ----------------------------- Un po’ più corti, per favore. 0
Kan u die foto’s ontwikkel? Pu--sv--upp-r--le --t-? P__ s_________ l_ f____ P-ò s-i-u-p-r- l- f-t-? ----------------------- Può sviluppare le foto? 0
Die foto’s is op die kompakskyf (CD). L-------s-no-----CD. L_ f___ s___ n__ C__ L- f-t- s-n- n-l C-. -------------------- Le foto sono nel CD. 0
Die foto’s is in die kamera. Le---to sono--el-a ------na -otog-af--a. L_ f___ s___ n____ m_______ f___________ L- f-t- s-n- n-l-a m-c-h-n- f-t-g-a-i-a- ---------------------------------------- Le foto sono nella macchina fotografica. 0
Kan u die horlosie regmaak? Pu- -----star---’o--lo-io? P__ a_________ l__________ P-ò a-g-u-t-r- l-o-o-o-i-? -------------------------- Può aggiustare l’orologio? 0
Die glas is stukkend. I- v--ro - --t-o. I_ v____ è r_____ I- v-t-o è r-t-o- ----------------- Il vetro è rotto. 0
Die battery is pap. La--atteria---sc-r-c-. L_ b_______ è s_______ L- b-t-e-i- è s-a-i-a- ---------------------- La batteria è scarica. 0
Kan u die hemp stryk? Pu---tir--e-l- --m--i-? P__ s______ l_ c_______ P-ò s-i-a-e l- c-m-c-a- ----------------------- Può stirare la camicia? 0
Kan u die broek skoonmaak? Può-----r- --p-n--l-n-? P__ p_____ i p_________ P-ò p-l-r- i p-n-a-o-i- ----------------------- Può pulire i pantaloni? 0
Kan u die skoene regmaak? Può--g-iustar-----scar--? P__ a_________ l_ s______ P-ò a-g-u-t-r- l- s-a-p-? ------------------------- Può aggiustare le scarpe? 0
Kan u vir my ’n vuurhoutjie / aansteker leen? H--d- acc-n----? H_ d_ a_________ H- d- a-c-n-e-e- ---------------- Ha da accendere? 0
Het u vuurhoutjies of ’n sigaretaansteker? Ha-d--------i---- - -n--ccen-ino? H_ d__ f_________ o u_ a_________ H- d-i f-a-m-f-r- o u- a-c-n-i-o- --------------------------------- Ha dei fiammiferi o un accendino? 0
Het u ’n asbak? Ha--- -ortac-ner-? H_ u_ p___________ H- u- p-r-a-e-e-e- ------------------ Ha un portacenere? 0
Rook u sigare? F--a---g--i? F___ s______ F-m- s-g-r-? ------------ Fuma sigari? 0
Rook u sigarette? F--- --ga--tte? F___ s_________ F-m- s-g-r-t-e- --------------- Fuma sigarette? 0
Rook u pyp? Fum---- --p-? F___ l_ p____ F-m- l- p-p-? ------------- Fuma la pipa? 0

Leer en lees

Leer en lees hoort saam. Dis natuurlik veral waar wanneer ons vreemde tale leer. Wie ’n nuwe taal goed wil leer, moet baie tekste lees. Met die lees van literatuur in ’n vreemde taal verwerk ons volle sinne. Ons brein leer woordeskat en grammatika in konteks. Dit help ons om die nuwe inhoud makliker te stoor. Dis vir ons geheue moeiliker om los woorde te onthou. Wanneer ons lees, leer ons watter betekenis woorde kan hê. Gevolglik ontwikkel ons ’n gevoel vir die nuwe taal. Die literatuur in die vreemde taal moet natuurlik nie te moeilik wees nie. Moderne kortverhale of speurverhale is dikwels vermaaklik. Die voordeel van koerante is dat hulle altyd aktueel is. Kinderboeke en strokies is ook vir leer geskik. Die prente maak dit makliker om die nuwe taal te verstaan. Watter literatuur jy ook kies, moet vermaaklik wees! Dit beteken daar moet baie in die storie gebeur sodat die taal wissel. As jy niks kry nie, kan spesiale teksboeke ook gebruik word. Daar is baie boeke met eenvoudige teks vir beginners. Dis belangrik om altyd ’n woordeboek te gebruik terwyl jy lees. Wanneer jy ’n woord nie verstaan nie, moet jy dit opsoek. Ons brein word deur lees geaktiveer en leer nuwe dinge vinniger. Dit skep ’n lêer vir al die woorde wat jy nie verstaan nie. So kan die woorde makliker herhaal word. Dit help ook om onbekende woorde in die teks met kleure te merk. Dan sal jy hulle volgende keer dadelik weer herken. As jy elke dag ’n vreemde taal lees, sal jy baie vinniger vorder. Want ons brein leer gou die nuwe taal naboots. Dit kan gebeur dat jy kort voor lank ook in die vreemde taal dink…