Fraseboek

af Verlede tyd 1   »   tr Geçmiş zaman 1

81 [een en tagtig]

Verlede tyd 1

Verlede tyd 1

81 [seksen bir]

Geçmiş zaman 1

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Turks Speel Meer
skryf y--mak y_____ y-z-a- ------ yazmak 0
Hy het ’n brief geskryf. O-(er---)--i--m--tu--ya-d-. O (______ b__ m_____ y_____ O (-r-e-) b-r m-k-u- y-z-ı- --------------------------- O (erkek) bir mektup yazdı. 0
En sy het ’n kaartjie geskryf. O -- --ad------r -a-t y-z-ış--. O d_ (______ b__ k___ y________ O d- (-a-ı-) b-r k-r- y-z-ı-t-. ------------------------------- O da (kadın) bir kart yazmıştı. 0
lees o-u-ak o_____ o-u-a- ------ okumak 0
Hy het ’n tydskrif gelees. O (---ek--b----ergi -ku--. O (______ b__ d____ o_____ O (-r-e-) b-r d-r-i o-u-u- -------------------------- O (erkek) bir dergi okudu. 0
En sy het ’n boek gelees. O-d- ---d-n) -i--k-ta- --u--. O d_ (______ b__ k____ o_____ O d- (-a-ı-) b-r k-t-p o-u-u- ----------------------------- O da (kadın) bir kitap okudu. 0
neem / vat a---k a____ a-m-k ----- almak 0
Hy het ’n sigaret geneem. O-(er-ek)---- s--ar--al-ı. O (______ b__ s_____ a____ O (-r-e-) b-r s-g-r- a-d-. -------------------------- O (erkek) bir sigara aldı. 0
Sy het ’n stuk sjokolade geneem. O--ka-ın----r-pa----çik-l-ta-a---. O (______ b__ p____ ç_______ a____ O (-a-ı-) b-r p-r-a ç-k-l-t- a-d-. ---------------------------------- O (kadın) bir parça çikolata aldı. 0
Hy was ontrou, maar sy was getrou. O---rkek--s--ık d----di----a o-(k-dı-- ---ı-tı. O (______ s____ d_______ a__ o (______ s_______ O (-r-e-) s-d-k d-ğ-l-i- a-a o (-a-ı-) s-d-k-ı- ----------------------------------------------- O (erkek) sadık değildi, ama o (kadın) sadıktı. 0
Hy was lui, maar sy was fluks. O (er---)-t-mb--d-, am- o (ka--n---alı-k----. O (______ t________ a__ o (______ ç__________ O (-r-e-) t-m-e-d-, a-a o (-a-ı-) ç-l-ş-a-d-. --------------------------------------------- O (erkek) tembeldi, ama o (kadın) çalışkandı. 0
Hy was arm, maar sy was ryk. O--erke-) f-ki-d-, am--- (--d-n--z---i---. O (______ f_______ a__ o (______ z________ O (-r-e-) f-k-r-i- a-a o (-a-ı-) z-n-i-d-. ------------------------------------------ O (erkek) fakirdi, ama o (kadın) zengindi. 0
Hy het geen geld nie, net skuld. On---(e-kek)-p-ras--deği---bil---s-b--çl-rı-v-rd-. O___ (______ p_____ d_____ b______ b_______ v_____ O-u- (-r-e-) p-r-s- d-ğ-l- b-l-k-s b-r-l-r- v-r-ı- -------------------------------------------------- Onun (erkek) parası değil, bilakis borçları vardı. 0
Hy het geen geluk nie, net slegte geluk. O----k--)--an--- -eği-- -ila-is-tal-hs--d-. O (______ ş_____ d_____ b______ t__________ O (-r-e-) ş-n-l- d-ğ-l- b-l-k-s t-l-h-i-d-. ------------------------------------------- O (erkek) şanslı değil, bilakis talihsizdi. 0
Hy het geen sukses nie, net terugslae. O-(-r-e-)--aş----- d-ğ-l--b-la--- b---r-sızdı. O (______ b_______ d_____ b______ b___________ O (-r-e-) b-ş-r-l- d-ğ-l- b-l-k-s b-ş-r-s-z-ı- ---------------------------------------------- O (erkek) başarılı değil, bilakis başarısızdı. 0
Hy was nie tevrede nie, maar ontevrede. O (er-e---memn-----ğil, hoşn--s----. O (______ m_____ d_____ h___________ O (-r-e-) m-m-u- d-ğ-l- h-ş-u-s-z-u- ------------------------------------ O (erkek) memnun değil, hoşnutsuzdu. 0
Hy was nie gelukkig nie, maar ongelukkig. O -erk--)-mu--- d--i-,---t-u---. O (______ m____ d_____ m________ O (-r-e-) m-t-u d-ğ-l- m-t-u-d-. -------------------------------- O (erkek) mutlu değil, mutsuzdu. 0
Hy was nie aangenaam nie, maar onaangenaam. O -e----) sem------d--i-, ----pa-ikti. O (______ s_______ d_____ a___________ O (-r-e-) s-m-a-i- d-ğ-l- a-t-p-t-k-i- -------------------------------------- O (erkek) sempatik değil, antipatikti. 0

Hoe kinders reg leer praat

Sodra ’n mens gebore is, begin hy met ander mense kommunikeer. Babas huil wanneer hulle iets wil hê. Na ’n paar maande kan hulle reeds ’n paar eenvoudige woorde sê. Op twee jaar kan hulle sinne van omtrent drie woorde sê. Jy kan nie ’n invloed hê op wanneer kinders begin praat nie. Maar jy kan ’n invloed hê op hoe goed kinders hul moedertaal leer! Daarvoor moet jy egter ’n paar dinge in ag neem. Die hoofsaak is dat die kind altyd gemotiveer moet wees terwyl hy leer. Hy moet sien dat hy iets bereik wanneer hy praat. Babas is bly oor ’n glimlag as positiewe terugvoering. Ouer kinders wil ’n gesprek met hul omgewing voer. Hulle oriënteer hulself na die taal van die mense om hulle. Daarom is die ouers en opvoeders se taalvaardigheid belangrik. Kinders moet ook leer dat taal waardevol is! Maar dit moet ook altyd pret wees. Voorlesing wys vir kinders hoe opwindend taal kan wees. Ouers moet ook soveel moontlik saam met hul kind doen. Wanneer ’n kind baie dinge beleef, wil hy daaroor praat. Kinders wat tweetalig grootword, het vaste reëls nodig. Hulle moet weet watter taal deur wie gepraat word. So leer hul brein om tussen die twee tale te onderskei. Wanneer kinders begin skoolgaan, verander hul taal. Hulle leer ’n nuwe spreektaal. Dis belangrik dat ouers oplet hoe hul kind praat. Studies het bewys dat die eerste taal die brein vir altyd vorm. Wat ons as kinders leer, gaan lewenslank met ons saam. Wie sy moedertaal as kind behoorlik leer, sal later daaruit voordeel trek. Hy leer nuwe dinge vinniger en beter – nie net vreemde tale nie…