Fraseboek

af Vrae vra 2   »   tr Soru sormak 2

63 [drie en sestig]

Vrae vra 2

Vrae vra 2

63 [altmış üç]

Soru sormak 2

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Turks Speel Meer
Ek het ’n stokperdjie. Be--- ----h-b-m ---. B____ b__ h____ v___ B-n-m b-r h-b-m v-r- -------------------- Benim bir hobim var. 0
Ek speel tennis. Teni--oy-------. T____ o_________ T-n-s o-n-y-r-m- ---------------- Tenis oynuyorum. 0
Waar is ’n tennisbaan? N-r-d--b-- -enis ---ası-var? N_____ b__ t____ s_____ v___ N-r-d- b-r t-n-s s-h-s- v-r- ---------------------------- Nerede bir tenis sahası var? 0
Het jy ’n stokperdjie? Se--n --r h---n v----ı? S____ b__ h____ v__ m__ S-n-n b-r h-b-n v-r m-? ----------------------- Senin bir hobin var mı? 0
Ek speel sokker. Ben --tb-- oy-------. B__ f_____ o_________ B-n f-t-o- o-n-y-r-m- --------------------- Ben futbol oynuyorum. 0
Waar is ’n sokkerveld? Ner--e--i---utbol ---a-ı--ar? N_____ b__ f_____ s_____ v___ N-r-d- b-r f-t-o- s-h-s- v-r- ----------------------------- Nerede bir futbol sahası var? 0
My arm is seer. Kol-m ağrıy--. K____ a_______ K-l-m a-r-y-r- -------------- Kolum ağrıyor. 0
My voet en my hand is ook seer. A--ğ---v--el---de ----yo-. A_____ v_ e___ d_ a_______ A-a-ı- v- e-i- d- a-r-y-r- -------------------------- Ayağım ve elim de ağrıyor. 0
Waar is ’n dokter? Nere-- -ok-o--va-? N_____ d_____ v___ N-r-d- d-k-o- v-r- ------------------ Nerede doktor var? 0
Ek het ’n motor. B-nim-araba- v--. B____ a_____ v___ B-n-m a-a-a- v-r- ----------------- Benim arabam var. 0
Ek het ook ’n motorfiets. B-r --t-r-ik--ti--d- va-. B__ m____________ d_ v___ B-r m-t-r-i-l-t-m d- v-r- ------------------------- Bir motorsikletim de var. 0
Waar is ’n parkeerarea? N-rede b---p----y--i-var? N_____ b__ p___ y___ v___ N-r-d- b-r p-r- y-r- v-r- ------------------------- Nerede bir park yeri var? 0
Ek het ’n trui. B-- ---ağ-m v-r. B__ k______ v___ B-r k-z-ğ-m v-r- ---------------- Bir kazağım var. 0
Ek het ook ’n baadjie en ’n paar jeans. B-------tim -e -ot pan------- ---var. B__ c______ v_ k__ p_________ d_ v___ B-r c-k-t-m v- k-t p-n-o-o-u- d- v-r- ------------------------------------- Bir ceketim ve kot pantolonum da var. 0
Waar is die wasmasjien? N-r--- --r---ma--- -a--ne-- v-r? N_____ b__ ç______ m_______ v___ N-r-d- b-r ç-m-ş-r m-k-n-s- v-r- -------------------------------- Nerede bir çamaşır makinesi var? 0
Ek het ’n bord. Be-im -ir----a--m --r. B____ b__ t______ v___ B-n-m b-r t-b-ğ-m v-r- ---------------------- Benim bir tabağım var. 0
Ek het ’n mes, ’n vurk en ’n lepel. B-- -----ım- --ta--- -e------a-ı-ı- v-r. B__ b_______ ç______ v_ b__ k______ v___ B-r b-ç-ğ-m- ç-t-l-m v- b-r k-ş-ğ-m v-r- ---------------------------------------- Bir bıçağım, çatalım ve bir kaşığım var. 0
Waar is die sout en peper? Tu- ve-------ne-d-? T__ v_ b____ n_____ T-z v- b-b-r n-r-e- ------------------- Tuz ve biber nerde? 0

Liggame reageer op spraak

Taal word in ons brein verwerk. Wanneer ons luister of lees, is ons brein aktief. Dit kan met verskillende metodes gemeet word. Maar dis nie net ons brein wat op taalkundige stimulering reageer nie. Onlangse studies wys dat spraak ook ons liggaam aktiveer. Ons liggaam werk wanneer dit seker woorde hoor of lees. Dis veral met woorde wat liggaamlike reaksies beskryf. Die woord glimlag is ’n goeie voorbeeld. Wanneer ons dié woord lees, beweeg ons “glimlagspier”. Ook negatiewe woorde het ’n meetbare uitwerking. Een voorbeeld hiervan is die woord pyn . Ons liggaam wys ’n klein pynreaksie wanneer ons dit lees. ’n Mens kan sê ons boots na wat ons lees of hoor. Hoe lewendiger die taal is, hoe sterker reageer ons daarop. Gevolglik is daar ’n sterk reaksie op ’n presiese beskrywing. Vir een studie is die liggaam se aktiwiteit gemeet. Verskillende woorde is vir proefkonyne gewys. Daar was positiewe en negatiewe woorde. Tydens die toets het die proefkonyne se gesigsuitdrukkings ook verander. Die bewegings van die mond en voorkop het gewissel. Dit bewys dat taal ’n groot uitwerking op ons het. Woorde is meer as net ’n kommunikasiemiddel. Ons brein vertaal spraak in lyftaal. Presies hoe dit werk, is nog nie nagevors nie. Die resultaat van die studie kan dalk gevolge hê. Dokters praat oor die beste behandeling vir pasiënte. Want baie siek mense moet ’n lang skof terapie ondergaan. En daarin word baie gepraat…