Fraseboek

af Weeksdae   »   pl Dni tygodnia

9 [nege]

Weeksdae

Weeksdae

9 [dziewięć]

Dni tygodnia

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Pools Speel Meer
Maandag Pon-e-zia-ek P___________ P-n-e-z-a-e- ------------ Poniedziałek 0
Dinsdag Wto-ek W_____ W-o-e- ------ Wtorek 0
Woensdag Śr-da Ś____ Ś-o-a ----- Środa 0
Donderdag C---r-ek C_______ C-w-r-e- -------- Czwartek 0
Vrydag P----k P_____ P-ą-e- ------ Piątek 0
Saterdag S-b--a S_____ S-b-t- ------ Sobota 0
Sondag Ni-dzi--a N________ N-e-z-e-a --------- Niedziela 0
die week t-dzień t______ t-d-i-ń ------- tydzień 0
van Maandag tot Sondag od po--e----łku do-nie--ieli o_ p___________ d_ n________ o- p-n-e-z-a-k- d- n-e-z-e-i ---------------------------- od poniedziałku do niedzieli 0
Die eerste dag is Maandag. Pie-ws-- d--eń -o --nied---łek. P_______ d____ t_ p____________ P-e-w-z- d-i-ń t- p-n-e-z-a-e-. ------------------------------- Pierwszy dzień to poniedziałek. 0
Die tweede dag is Dinsdag. Dr-g---z-eń--o wt---k. D____ d____ t_ w______ D-u-i d-i-ń t- w-o-e-. ---------------------- Drugi dzień to wtorek. 0
Die derde dag is Woensdag. T-z-ci dzień-to ś-oda. T_____ d____ t_ ś_____ T-z-c- d-i-ń t- ś-o-a- ---------------------- Trzeci dzień to środa. 0
Die vierde dag is Donderdag. Czwart- d---ń-to-cz-arte-. C______ d____ t_ c________ C-w-r-y d-i-ń t- c-w-r-e-. -------------------------- Czwarty dzień to czwartek. 0
Die vyfde dag is Vrydag. Pi-ty--zi-- -- ----ek. P____ d____ t_ p______ P-ą-y d-i-ń t- p-ą-e-. ---------------------- Piąty dzień to piątek. 0
Die sesde dag is Saterdag. S--s-y-d--e---- s---ta. S_____ d____ t_ s______ S-ó-t- d-i-ń t- s-b-t-. ----------------------- Szósty dzień to sobota. 0
Die sewende dag is Sondag. S-ó-my---ie--to-nie---el-. S_____ d____ t_ n_________ S-ó-m- d-i-ń t- n-e-z-e-a- -------------------------- Siódmy dzień to niedziela. 0
Die week het sewe dae. T-dzie---- si-de- d-i. T______ m_ s_____ d___ T-d-i-ń m- s-e-e- d-i- ---------------------- Tydzień ma siedem dni. 0
Ons werk net vyf dae. M- pr-cu-emy------ -ię- dn-. M_ p________ t____ p___ d___ M- p-a-u-e-y t-l-o p-ę- d-i- ---------------------------- My pracujemy tylko pięć dni. 0

Saamgestelde Esperanto

Engels is vandag die belangrikste universele taal. Almal is veronderstel om daarmee te kan kommunikeer. Maar ander tale wil ook dié doel bereik. n Voorbeeld is saamgestelde tale. Saamgestelde tale word doelbewus geskep en ontwikkel. Dit wil sê hulle is volgens ’n plan ontwerp. In saamgestelde tale word elemente van verskillende tale gemeng. Dan is hulle vir soveel mense moontlik maklik om te leer. Die doel van elke saamgestelde taal is internasionale kommunikasie. Die bekendste saamgestelde taal is Esperanto. Dit is in 1887 in Warskou bekendgestel. Die stigter daarvan was doktor Ludwik L. Zamenhof. Hy het geglo kommunikasieprobleme is die hoofoorsaak van onrus. Daarom wou hy ’n taal skep wat mense bymekaarbring. Mense kon daarmee op ’n gelyke vlak met mekaar praat. Sy skuilnaam was Dr. Esperanto – Doktor Hoopvol. Dit wys hoeveel hy aan sy droom geglo het. Maar die idee van universele begrip is baie ouer. Daar is al verskeie verskillende saamgestelde tale ontwikkel. Hulle word met doelwitte soos verdraagsaamheid en menseregte verbind. Sprekers in meer as 120 lande is nou vlot in Esperanto. Maar daar is ook kritiek op Esperanto. Die bron van 70% van die woordeskat is byvoorbeeld Romaanse tale. En Esperanto is ook uitdruklik op Indo-Europese tale geskoei. Die sprekers ruil op kongresse en in klubs idees uit. Vergaderings en lesings word gereeld gehou. So, sien jy kans vir Esperanto? Ĉu vi parolas Esperanton? – Jes, mi parolas Esperanton tre bone!