હું બ-મ-ર----ા-ી આવ્-- ન હતો.
હું બી__ હો__ આ__ ન હ__
હ-ં બ-મ-ર હ-વ-થ- આ-્-ો ન હ-ો-
-----------------------------
હું બીમાર હોવાથી આવ્યો ન હતો. 0 Hu- -ī-āra--ō--thī ā--ō-n- h-tō.H__ b_____ h______ ā___ n_ h____H-ṁ b-m-r- h-v-t-ī ā-y- n- h-t-.--------------------------------Huṁ bīmāra hōvāthī āvyō na hatō.
તે -ે- --આવ-યો?
તે કે_ ન આ___
ત- ક-મ ન આ-્-ો-
---------------
તે કેમ ન આવ્યો? 0 Tē kē-a-na-āv--?T_ k___ n_ ā____T- k-m- n- ā-y-?----------------Tē kēma na āvyō?
Hy het nie gekom nie want hy was nie geïnteresseerd nie.
ત---વ્-- - --ો ---ણ -- --ને એ------ગ--ું ન હતું.
તે આ__ ન હ_ કા__ કે તે_ એ_ લા__ ન હ__
ત- આ-્-ો ન હ-ો ક-ર- ક- ત-ન- એ-ુ- લ-ગ-ય-ં ન હ-ુ-.
------------------------------------------------
તે આવ્યો ન હતો કારણ કે તેને એવું લાગ્યું ન હતું. 0 Tē----- n---atō -ā-a-- -ē-t-nē----------uṁ-na-ha-u-.T_ ā___ n_ h___ k_____ k_ t___ ē___ l_____ n_ h_____T- ā-y- n- h-t- k-r-ṇ- k- t-n- ē-u- l-g-u- n- h-t-ṁ-----------------------------------------------------Tē āvyō na hatō kāraṇa kē tēnē ēvuṁ lāgyuṁ na hatuṁ.
Meer tale
Klik op ’n vlag!
Hy het nie gekom nie want hy was nie geïnteresseerd nie.
તે આવ્યો ન હતો કારણ કે તેને એવું લાગ્યું ન હતું.
Tē āvyō na hatō kāraṇa kē tēnē ēvuṁ lāgyuṁ na hatuṁ.
હુ---વ--ો-----ો -ા-- ------ મ-જ--- ન હ-ી.
હું આ__ ન હ_ કા__ કે મ_ મં__ ન હ__
હ-ં આ-્-ો ન હ-ો ક-ર- ક- મ-ે મ-જ-ર- ન હ-ી-
-----------------------------------------
હું આવ્યો ન હતો કારણ કે મને મંજૂરી ન હતી. 0 H-- -vyō--- --tō kār--a -- manē ---̄-ūrī--a-h---.H__ ā___ n_ h___ k_____ k_ m___ m______ n_ h____H-ṁ ā-y- n- h-t- k-r-ṇ- k- m-n- m-n-j-r- n- h-t-.-------------------------------------------------Huṁ āvyō na hatō kāraṇa kē manē man̄jūrī na hatī.
In Amerika word daar baie tale gepraat.
In Noord-Amerika is Engels die belangrikste taal.
Spaans en Portugees oorheers in Suid-Amerika.
Al dié tale het van Europa na Amerika gekom.
Voor kolonisasie is ander tale daar gepraat.
Dié tale staan as Amerika se inheemse tale bekend.
Hulle is nog nie deeglik ondersoek nie.
Die verskeidenheid van dié tale is reusagtig.
Daar is ’n geskatte 60 taalfamilies in Noord-Amerika.
In Suid-Amerika kan daar tot 150 wees.
Boonop is daar baie geïsoleerde tale.
Al dié tale verskil baie.
Hulle het baie min gemeenskaplike strukture.
Daarom is dit moeilik om die tale te klassifiseer.
Die rede vir die verskille is in die Amerikaanse geskiedenis.
Amerika is in verskeie fases gekoloniseer.
Die eerste mense het meer as 10 000 jaar gelede na Amerika gekom.
Elke bevolking het hul taal na die kontinent saamgeneem.
Die inheemse tale stem die meeste met Asiatiese tale ooreen.
Die stand van Amerika se klassieke tale is nie oral dieselfde nie.
Baie inheemse Amerikaanse tale word nog in Suid-Amerika gebruik.
Tale soos Guarani of Kechua het miljoene aktiewe sprekers.
In teenstelling daarmee het baie tale in Noord-Amerika byna uitgesterf.
Die kultuur van inheemse Amerikaners in Noord-Amerika is lank onderdruk.
Daardeur het ook hul taal verlore gegaan.
Die laaste paar dekades het belangstelling daarin weer toegeneem.
Daar is baie programme wat dié tale wil koester en in stand hou.
So sal hulle dalk tog ’n toekoms hê…